Page 1 of 1
Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Posted: Fri Sep 28, 2018 6:51 pm
by knipmes
Goeie middag
Ek is op soek na n duiksilinder vir die hervulling van n PCP windbuks Die nuwe pryse wat winkels in Pretoria vra is onbeskof duur (R6800)
Wat is die risiko indien n 2de handse silinder gebruik word?
Is daar dalk iemand wat my na n persoon/plek kan verwys wat meer billik is?
Ek woon in Pretoria
Dankie byvoorbaat vir die raad
Groete
Re: Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Posted: Fri Sep 28, 2018 7:03 pm
by Morkel
Skakel Thomery Knoetse (079) 159-2760 hy is protea skut lugeweer en het gewoonlik, se ek het jou verwys hy werk vir my.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Posted: Fri Sep 28, 2018 8:22 pm
by knipmes
Baie dankie Blazer
Ek waardeer dit
Groete
Re: Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Posted: Mon Oct 01, 2018 10:22 am
by Jean Marais
knipmes wrote:Goeie middag
Ek is op soek na n duiksilinder vir die hervulling van n PCP windbuks Die nuwe pryse wat winkels in Pretoria vra is onbeskof duur (R6800)
Wat is die risiko indien n 2de handse silinder gebruik word?
Is daar dalk iemand wat my na n persoon/plek kan verwys wat meer billik is?
Ek woon in Pretoria
Dankie byvoorbaat vir die raad
Groete
Knipmes, daar's baie min risiko op 2de handse duiksilinders, mits jy die koop daarvan onderhewig maak aan 'n "hydrostatiese toets en visuele inspeksie". As die silinder die toets slaag, hoort hy jou baie jare se diens te kan gee.
Re: Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Posted: Mon Oct 01, 2018 10:34 am
by Supacow
Ook in die mark vir n 300 bar
Re: Gesoek: duiksilinder vir PCP windbuks
Posted: Mon Oct 01, 2018 1:14 pm
by knipmes
Jean Marais wrote:knipmes wrote:Goeie middag
Ek is op soek na n duiksilinder vir die hervulling van n PCP windbuks Die nuwe pryse wat winkels in Pretoria vra is onbeskof duur (R6800)
Wat is die risiko indien n 2de handse silinder gebruik word?
Is daar dalk iemand wat my na n persoon/plek kan verwys wat meer billik is?
Ek woon in Pretoria
Dankie byvoorbaat vir die raad
Groete
Baie dankie vir die raad Dit sal help