Goeie dag Kan iemand miskien kommentaar lewer op die Hawke Vantage 3-9 X 40 met verligte mildot kruis Is die kwaliteit aanvaarbaar? Sal dit "goed" werk vir n PCP geweer?
Dankie
Kommentaar ivm Hawke Vantage Teleskoop 3-9 X 40 vir PCP gewe
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Kommentaar ivm Hawke Vantage Teleskoop 3-9 X 40 vir PCP
Ek het een op myne en hy werk regtig lekker. Glas is ook nie te sleg vir wat jy betaal nie. Ek en my seun geniet hom baie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Kommentaar ivm Hawke Vantage Teleskoop 3-9 X 40 vir PCP
Baie dankie vir die inligtingBlitzzz wrote:Ek het een op myne en hy werk regtig lekker. Glas is ook nie te sleg vir wat jy betaal nie. Ek en my seun geniet hom baie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
