Page 1 of 1
Kommentaar ivm Hawke Vantage Teleskoop 3-9 X 40 vir PCP gewe
Posted: Wed Oct 03, 2018 6:46 am
by knipmes
Goeie dag Kan iemand miskien kommentaar lewer op die Hawke Vantage 3-9 X 40 met verligte mildot kruis Is die kwaliteit aanvaarbaar? Sal dit "goed" werk vir n PCP geweer?
Dankie
Re: Kommentaar ivm Hawke Vantage Teleskoop 3-9 X 40 vir PCP
Posted: Wed Oct 03, 2018 7:01 am
by Blitzzz
Ek het een op myne en hy werk regtig lekker. Glas is ook nie te sleg vir wat jy betaal nie. Ek en my seun geniet hom baie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Kommentaar ivm Hawke Vantage Teleskoop 3-9 X 40 vir PCP
Posted: Wed Oct 03, 2018 7:10 am
by knipmes
Blitzzz wrote:Ek het een op myne en hy werk regtig lekker. Glas is ook nie te sleg vir wat jy betaal nie. Ek en my seun geniet hom baie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie dankie vir die inligting