Round Counter

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1835
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Round Counter

Post by Rudi Fischer »

Hallo julle

Vandag besluit ek om n “round counter” te bou vir my Hornady 366 sodat ek presies weet hoeveel haelgeweer rondtes ek maak in n sessie

Met so bietjie rond bel kry ek n teller, en na n vinnig stop by Builders het ek skoefies, n stuk aluminum, en “Hornady Rooi” verf

Seker so uur later en dis hoe hy lyk en werk baie lekker.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181022/3c31a11f78e88804c9ccd0c97fc356e6.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181022/a8334d6340745dcff3219ca675f225ee.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181022/d6287ee8e17a8013a18c46bfd32d9584.jpg
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1184
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Round Counter

Post by heywillie »

Boer maak 'n plan. Netjies
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
johannvdg
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am

Re: Round Counter

Post by johannvdg »

Netjiese plan daai Rudi.

Vertel ons asb waar jy daai counter gekry het, dit sal n lekker add on wees op my RCBS, heeltemal oorbodig maar steeds lekker;)

Sent from my SM-P605 using Tapatalk
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1835
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Round Counter

Post by Rudi Fischer »

johannvdg wrote:Netjiese plan daai Rudi.

Vertel ons asb waar jy daai counter gekry het, dit sal n lekker add on wees op my RCBS, heeltemal oorbodig maar steeds lekker;)

Sent from my SM-P605 using Tapatalk
Het dit by Foxcontrols.co.za gekry
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1835
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Round Counter

Post by Rudi Fischer »

Vanaand uit getoets
35 min

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181024/123de952283c3eba7cd01af99a215a57.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20181024/89afe0259cc564c91bf6560e6eb7dafc.jpg
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Post Reply