Jy sal nooit weer van Hom geskei wees nie

Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Jy sal nooit weer van Hom geskei wees nie

Post by theedge »

Johannes 12:26

‘As iemand my dien, laat hom My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees; en as iemand My dien, sal die Vader hom eer.’

- Daar is groot belonings vir almal wat kies om die Here te volg en om Hom te dien.
- As jy so ‘n keuse maak, sal jy nooit weer van Hom geskei wees nie.
- Alles wat jy doen word deur die Here raakgesien.
- Jou gertrouheid en diens sal vir jou eer voor jou Hemelse Vader bring.
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Jy sal nooit weer van Hom geskei wees nie

Post by 6mmMusgrave »

Baie dankie Amen
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Jy sal nooit weer van Hom geskei wees nie

Post by EtienneA »

Dankie hiervoor. Amen.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Jy sal nooit weer van Hom geskei wees nie

Post by jdpretorius »

Amen, dankie
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Omnia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 303
Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am

Re: Jy sal nooit weer van Hom geskei wees nie

Post by Omnia »

Amen
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22


_________________

" Plans are of little importance , but planning is essential "
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 982
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Jy sal nooit weer van Hom geskei wees nie

Post by partner »

Dankie weer vir mooi dagstukkie. Waardeer.
WihandV
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm

Re: Jy sal nooit weer van Hom geskei wees nie

Post by WihandV »

Dankie Edge
22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
Post Reply