Sardien aas verskille
-
Charles7x57
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm
Sardien aas verskille
Ek sien daar is Hookies , Snoekies , Viking , Snoekies IQF en Shad special IQF sardyne op n pryslys wat ek van Adcan Marine gekry het. Wat is die verskil tussen die goed en watter een sal julle seevissermanne aanbeveel moet ek koop. Dit sal hoofsaaklik vir Shad wees. Ek dog in Sardien is maar n Sardien.

- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Sardien aas verskille
Jong vir my het die rooi oog sardyn mooi gewerk. Die mees belangrike ding is hoe vars is jou sardyn, as daai oog glaserig is en n bloed massa is aanwesig skip en soek n ander pak. Vis wat verwronge is het ontvries en is weer gevries. Skip hom. Klink rof maar ek sny twee aas uit n sardyn. Van sy poephol sny ek dat die mes net agter die kop uitkom. Beste aas. Dan sny ek stert af ( want hy propeler aas as jy hom gooi) haal rugraat uit.
Jy probeer n oilirige aas in die water kry so my least favorite is harders. Hoop dit help
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy probeer n oilirige aas in die water kry so my least favorite is harders. Hoop dit help
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Charles7x57
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm
Re: Sardien aas verskille
Goeie more.
Ek sien Adcan het n Red Eye ook op hulle lys maar geen prys nie so daar is seker nie voorraad nie. Die ouens van ASFN gebruik hulle aas en prys hulle gereeld oor die varsheid en kwaliteit van hulle aas. See visvang is n nuwe ding vir my en al julle raad word waardeer.
Groete.

- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Sardien aas verskille
En indien moontlik, probeer maar die aas koop wat afkomstig is van die omgewing waar jy gaan vang...
ASFN youtube videos het my goed geskool oor die laaste paar weke. Ek wil ook die red eye probeer Desember, want almal rave oor dit.
Kan jy dalk daai pryslys van Adcan aanstuur, of kan ek dit online vind?

Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Sardien aas verskille
Koop so vars as moontlik anders beste vir my is om self aas te maak. Ek sien dit as deel van die visvang proses.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Sardien aas verskille
Hierdie is 'n vriend van my, hy het 'n paar videos saam met Sealine gemaak.
Search youtube vir Harold Venter, jy sal al die clips kry.
Search youtube vir Harold Venter, jy sal al die clips kry.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "