Goeie dag
Ons het so biekie die koue gaan aan vat daar in czeck , het wild bore en mouflon gaan jag.
Glad nie maklik as jy nie gewoond is aan koud kry nie. Die sneeu maak dit nie baie maklik nie. Maar was n wonderlike jag gewees. En ongelooflike ervaring gewees.
Geweer was blazer 30-06 180gr RWS . skote was nooit verder as 100m gewees nie.
Mouflon jag in CZ
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Mouflon jag in CZ
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Re: Mouflon jag in CZ
Dit moes nogal 'n lekker ervaring gewees het! Dankie vir die deel
Hennie
.308 CZ 550 Lux
.308 CZ 550 Lux
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Mouflon jag in CZ
Pragtig!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Mouflon jag in CZ
Dankie vir deel
Dit is baie mooi.
Geluk man
Dit is baie mooi.
Geluk man
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Mouflon jag in CZ
Geluk baie netjies.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Mouflon jag in CZ
Baaie geluk! Daai is nog een van my droom jagte
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Mouflon jag in CZ
Lyk na ñ lekker ervaring...mooi geweer daai.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Mouflon jag in CZ
Baie dankie. Ja nee dit is een keer in n leeftyd, maar as julle dit kan doen of die kans kry, moet julle dit doen moenie dit laat verby gaan nie dit is ongelooflik n wonderlike ervaring.
