308 Norma mag met 180gr

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Dano 1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm

308 Norma mag met 180gr

Post by Dano 1 »

Naand is hier iemand wat 308 Norma mag skiet met 180 gr punt met S385?

Groete
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: 308 Norma mag met 180gr

Post by Schalk van Wyk »

Dano. Ek skiet n Steyer Model L in 308 NM. Laai op hierdie stadium 180gr SST’s teen 3030fps. Dit is uit n 25.5” loop.


Sent from my iPad using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
Dano 1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm

Re: 308 Norma mag met 180gr

Post by Dano 1 »

Ek stuur vir jou pm
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm

Re: 308 Norma mag met 180gr

Post by dennisinpe »

Dano, ek soek ook so n resep. My 308NM is Okt voltooi en ek wag nog steeds vir lisensie. Lekker nukkerig. Het gehoop om Des my ladings te bepaal. Ek mik vir 180gr Sierras voor S385.
Post Reply