Iemand om na motor te gaan kyk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Iemand om na motor te gaan kyk
Is daar iemand in die nabye omgewing wat asb. moontlik na 'n motor vir my gaan kyk, teen betaling, by die volgende adres?
Ek sal dit baie waardeer:
501 Breedt Street,
Montana Gardens
Pretoria.
Baie dankie.
Ek sal dit baie waardeer:
501 Breedt Street,
Montana Gardens
Pretoria.
Baie dankie.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
Ek kan volgende week help.Chevvy SS wrote:Is daar iemand in die nabye omgewing wat asb. moontlik na 'n motor vir my gaan kyk, teen betaling, by die volgende adres?
Ek sal dit baie waardeer:
501 Breedt Street,
Montana Gardens
Pretoria.
Baie dankie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
Chevvy, ek kan probeer help. PM my details.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
Baie dankie.
Langeraat, ek pm jou nou.
Langeraat, ek pm jou nou.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
Wel as hy so lyk dan gaan jy hom seker maar neem Chev...?
Of is die ouer modelle jou forte?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
Langeraat gaan vir my na 412 Kw kyk....
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
Siende dat die draad nou gaan uitraffel; gaan jy nou wraggies 'n germaanse vuurwa aanskaf? 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
En daar is Langeraat YSTER! Dankie Drinus- die gees van jaracal se manne is ongelooflik!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
Audi of BMW?Chevvy SS wrote:Langeraat gaan vir my na 412 Kw kyk....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
Daar is net een rede waarom ouens 'n BMW verkoop en dis oorlat die enjin oorgebou moet word of die VANOS het homself beskeit.
Of so iets
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
.....en oorlat ons almal nie werk het op 'n Vrydag nie, sit ons op die Internet en gin en gaap. Ons bespiegel oor sake sonder dat ons die nodige agtergrond kennis het en maak dan stellings wat ons dan later probeer kwantifiseer deur gat om te gooi.
"Ek het gedog!"
"Ek het gedog!"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
Daar gaan Citrusdal se stilte...
gho.
gho.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Iemand om na motor te gaan kyk
Maar dis die reine waarheid. daai goed ry te lekker om sommer net te verkoop omdat jy moeg geraak het vir hom.Gawie(13mm) wrote:.....en oorlat ons almal nie werk het op 'n Vrydag nie, sit ons op die Internet en gin en gaap. Ons bespiegel oor sake sonder dat ons die nodige agtergrond kennis het en maak dan stellings wat ons dan later probeer kwantifiseer deur gat om te gooi.
"Ek het gedog!"
Of so iets