Page 1 of 1

Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Thu Feb 07, 2019 8:36 pm
by Chevvy SS
Is daar iemand in die nabye omgewing wat asb. moontlik na 'n motor vir my gaan kyk, teen betaling, by die volgende adres?
Ek sal dit baie waardeer:

501 Breedt Street,
Montana Gardens
Pretoria.

Baie dankie.

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Thu Feb 07, 2019 10:48 pm
by jankraay
Chevvy SS wrote:Is daar iemand in die nabye omgewing wat asb. moontlik na 'n motor vir my gaan kyk, teen betaling, by die volgende adres?
Ek sal dit baie waardeer:

501 Breedt Street,
Montana Gardens
Pretoria.

Baie dankie.
Ek kan volgende week help.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Fri Feb 08, 2019 7:46 am
by Langeraat
Chevvy, ek kan probeer help. PM my details.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Fri Feb 08, 2019 8:02 am
by Chevvy SS
Baie dankie.

Langeraat, ek pm jou nou.

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Fri Feb 08, 2019 8:44 am
by FHM
Wel as hy so lyk dan gaan jy hom seker maar neem Chev...? ;)
SSC.jpg
SSE.jpg
Of is die ouer modelle jou forte?
68 Camaro.jpg

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Fri Feb 08, 2019 8:51 am
by Chevvy SS
Langeraat gaan vir my na 412 Kw kyk....

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Fri Feb 08, 2019 8:52 am
by Gawie(13mm)
Siende dat die draad nou gaan uitraffel; gaan jy nou wraggies 'n germaanse vuurwa aanskaf? >:+

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Fri Feb 08, 2019 9:36 am
by Chevvy SS
En daar is Langeraat YSTER! Dankie Drinus- die gees van jaracal se manne is ongelooflik!

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Fri Feb 08, 2019 9:39 am
by FHM
Chevvy SS wrote:Langeraat gaan vir my na 412 Kw kyk....
Audi of BMW?

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Fri Feb 08, 2019 9:50 am
by Harambe
Daar is net een rede waarom ouens 'n BMW verkoop en dis oorlat die enjin oorgebou moet word of die VANOS het homself beskeit.

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Fri Feb 08, 2019 10:01 am
by Gawie(13mm)
.....en oorlat ons almal nie werk het op 'n Vrydag nie, sit ons op die Internet en gin en gaap. Ons bespiegel oor sake sonder dat ons die nodige agtergrond kennis het en maak dan stellings wat ons dan later probeer kwantifiseer deur gat om te gooi.
"Ek het gedog!" >:D

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Sun Mar 03, 2019 10:09 am
by gho
Daar gaan Citrusdal se stilte...
gho.

Re: Iemand om na motor te gaan kyk

Posted: Sun Mar 03, 2019 10:15 am
by Harambe
Gawie(13mm) wrote:.....en oorlat ons almal nie werk het op 'n Vrydag nie, sit ons op die Internet en gin en gaap. Ons bespiegel oor sake sonder dat ons die nodige agtergrond kennis het en maak dan stellings wat ons dan later probeer kwantifiseer deur gat om te gooi.
"Ek het gedog!" >:D
Maar dis die reine waarheid. daai goed ry te lekker om sommer net te verkoop omdat jy moeg geraak het vir hom.