S355 Lot12 Brandspoed
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
S355 Lot12 Brandspoed
Het iemand al prakties getoets, hoe vergelyk S355 lot 12 met die "stadige" lot 11?
Iemand dalk al in .308Win gebruik?
Iemand dalk al in .308Win gebruik?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Ek sal ook graag wil weet, hou die pos dop dankie!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Dankie oom Pieter, maar ek soek praktiese ondervinding.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
swc, ek gebruik S355 met groot sukses in my .308 Howa.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Watter lot nr?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
S355 (lot 11/15) 47gr. Lapua doppe, CCI 200 slagdoppe, 168 gr. Sierra Match King.
Vyf skote op 100 meter met Howa .308 Varminter.
Vyf skote op 100 meter met Howa .308 Varminter.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by PWV on Wed Mar 06, 2019 10:32 am, edited 1 time in total.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Dankie, met lot 15, word dit dalk bedoel lot11 wat in 2015 vervaardig is?
Sover my kennis strek, trek S355 nou eers by lot12 wat in 2018 vervaardig is.
Sover my kennis strek, trek S355 nou eers by lot12 wat in 2018 vervaardig is.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Om duidelikheid te verskaf, waarna ek opsoek is, is 'n praktiese vergelyking tussen S355 lot 11(2015) en lot 12 (2018), gelaai met presies dieselfde komponente en snelheid gemeet op dieselfde dag. (Ja, ek weet, ek het nog nie kans gehad om dit self te meet nie......)swc-tr wrote:Het iemand al prakties getoets, hoe vergelyk S355 lot 12 met die "stadige" lot 11?
Iemand dalk al in .308Win gebruik?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Oom PW, verstaan Oom nou?swc-tr wrote:Om duidelikheid te verskaf, waarna ek opsoek is, is 'n praktiese vergelyking tussen S355 lot 11(2015) en lot 12 (2018), gelaai met presies dieselfde komponente en snelheid gemeet op dieselfde dag. (Ja, ek weet, ek het nog nie kans gehad om dit self te meet nie......)swc-tr wrote:Het iemand al prakties getoets, hoe vergelyk S355 lot 12 met die "stadige" lot 11?
Iemand dalk al in .308Win gebruik?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
rchived lot values for S355
Lot Name Propellant Value
012/2018 S355 -0.20
011/2015 S355 -1.30
010/2014 S355 0.10
010/2014 S355 0.10
009/2011 S355 0.00
008/09 S355 0.70
007/2007 S355 0.20
006/2006 S355 -0.80
005/2005 S355 0.60
003/2004 S355 0.20
Die lot wat ek tans gebruik is: 011/2015. Stadige lot!
Ja, Wouter. As jy nie dom is nie moet jy slim wees, maar ek is maar stadig van begrip!
Lot Name Propellant Value
012/2018 S355 -0.20
011/2015 S355 -1.30
010/2014 S355 0.10
010/2014 S355 0.10
009/2011 S355 0.00
008/09 S355 0.70
007/2007 S355 0.20
006/2006 S355 -0.80
005/2005 S355 0.60
003/2004 S355 0.20
Die lot wat ek tans gebruik is: 011/2015. Stadige lot!
Ja, Wouter. As jy nie dom is nie moet jy slim wees, maar ek is maar stadig van begrip!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: S355 Lot12 Brandspoed
swc-tr, ek het laas Saterdag oorgeskakel na lot 12, vanaf lot 11
kaliber 7mm08, 140gr Nolsler ballistic Tip
Temp22ºC
Lot11 45.8gr gee 2810fps, SD 11
Lot 12 44.0gr gee 2757fps SD 15
Lot 12 45.0gr gee 2823fps SD 15.8
Al die ladings het dieslfde COL gehad.
Ek moet nog data verwerk en kalibrering doen, maar hopelik sal hierdie data jou kan help
BRF is feitlik identies.
kaliber 7mm08, 140gr Nolsler ballistic Tip
Temp22ºC
Lot11 45.8gr gee 2810fps, SD 11
Lot 12 44.0gr gee 2757fps SD 15
Lot 12 45.0gr gee 2823fps SD 15.8
Al die ladings het dieslfde COL gehad.
Ek moet nog data verwerk en kalibrering doen, maar hopelik sal hierdie data jou kan help
BRF is feitlik identies.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Dankie Thomas, dis inligting wat my help!!!
In jou voorbeeld, met QL bestekwaardes, is lot12 BRF ongeveer 4% vinniger as lot11.
In jou voorbeeld, met QL bestekwaardes, is lot12 BRF ongeveer 4% vinniger as lot11.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Jammer vir die hi-jack..PWV wrote:S355 (lot 11/15) 47gr. Lapua doppe, CCI 200 slagdoppe, 168 gr. Sierra Match King.
Vyf skote op 100 meter met Howa .308 Varminter.
Oom PW, wat is die gemiddelde spoed met daardie lading?
Mooiloop!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Hein, ek kry 2653 vt/sek.
-
Jaco123
- Sr. Member

- Posts: 325
- Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Ek het die naweek lot12 getoets. Lyk my ek moet 1 gr afgaan op my op my gewone load om weer op spoed te kom met my 30-06.
Vorige lot11 - 53.5gr gelaai
Nuwe lot12- 52.5gr.
Vorige lot11 - 53.5gr gelaai
Nuwe lot12- 52.5gr.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Lyk na 2% verskil en is dus vêr binne die 10% riglyn vir afwykings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Ek het toe kans gekry om my S355 lotte prakties met mekaar te vergelyk.
My vorige lot, 007, wat nou einde se kant toe staan, het so gemaak: Die nuwe lot, S355 lot 012, met alles presies dieselfde, maak so:
My vorige lot, 007, wat nou einde se kant toe staan, het so gemaak: Die nuwe lot, S355 lot 012, met alles presies dieselfde, maak so:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: S355 Lot12 Brandspoed
And Lot 7 was supposed to be a "hotter" batch.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
