Page 1 of 1
S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 7:53 am
by swc-tr
Het iemand al prakties getoets, hoe vergelyk S355 lot 12 met die "stadige" lot 11?
Iemand dalk al in .308Win gebruik?
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 9:31 am
by JuanVE
Ek sal ook graag wil weet, hou die pos dop dankie!
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 9:38 am
by PWV
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 9:40 am
by swc-tr
Dankie oom Pieter, maar ek soek praktiese ondervinding.
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 9:40 am
by PWV
swc, ek gebruik S355 met groot sukses in my .308 Howa.
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 9:41 am
by swc-tr
Watter lot nr?
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 10:06 am
by PWV
S355 (lot 11/15) 47gr. Lapua doppe, CCI 200 slagdoppe, 168 gr. Sierra Match King.
Vyf skote op 100 meter met Howa .308 Varminter.
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 10:09 am
by swc-tr
Dankie, met lot 15, word dit dalk bedoel lot11 wat in 2015 vervaardig is?
Sover my kennis strek, trek S355 nou eers by lot12 wat in 2018 vervaardig is.
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 10:12 am
by swc-tr
swc-tr wrote:Het iemand al prakties getoets, hoe vergelyk S355 lot 12 met die "stadige" lot 11?
Iemand dalk al in .308Win gebruik?
Om duidelikheid te verskaf, waarna ek opsoek is, is 'n praktiese vergelyking tussen S355 lot 11(2015) en lot 12 (2018), gelaai met presies dieselfde komponente en snelheid gemeet op dieselfde dag. (Ja, ek weet, ek het nog nie kans gehad om dit self te meet nie......)
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 10:15 am
by Wouter Roets
swc-tr wrote:swc-tr wrote:Het iemand al prakties getoets, hoe vergelyk S355 lot 12 met die "stadige" lot 11?
Iemand dalk al in .308Win gebruik?
Om duidelikheid te verskaf, waarna ek opsoek is, is 'n praktiese vergelyking tussen S355 lot 11(2015) en lot 12 (2018), gelaai met presies dieselfde komponente en snelheid gemeet op dieselfde dag. (Ja, ek weet, ek het nog nie kans gehad om dit self te meet nie......)
Oom PW, verstaan Oom nou?

Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 10:16 am
by swc-tr
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 10:18 am
by PWV
rchived lot values for S355
Lot Name Propellant Value
012/2018 S355 -0.20
011/2015 S355 -1.30
010/2014 S355 0.10
010/2014 S355 0.10
009/2011 S355 0.00
008/09 S355 0.70
007/2007 S355 0.20
006/2006 S355 -0.80
005/2005 S355 0.60
003/2004 S355 0.20
Die lot wat ek tans gebruik is: 011/2015. Stadige lot!
Ja, Wouter. As jy nie dom is nie moet jy slim wees, maar ek is maar stadig van begrip!
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 1:04 pm
by THOMAST
swc-tr, ek het laas Saterdag oorgeskakel na lot 12, vanaf lot 11
kaliber 7mm08, 140gr Nolsler ballistic Tip
Temp22ºC
Lot11 45.8gr gee 2810fps, SD 11
Lot 12 44.0gr gee 2757fps SD 15
Lot 12 45.0gr gee 2823fps SD 15.8
Al die ladings het dieslfde COL gehad.
Ek moet nog data verwerk en kalibrering doen, maar hopelik sal hierdie data jou kan help
BRF is feitlik identies.
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 1:41 pm
by swc-tr
Dankie Thomas, dis inligting wat my help!!!
In jou voorbeeld, met QL bestekwaardes, is lot12 BRF ongeveer 4% vinniger as lot11.
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 1:55 pm
by Hein M.
PWV wrote:S355 (lot 11/15) 47gr. Lapua doppe, CCI 200 slagdoppe, 168 gr. Sierra Match King.
Vyf skote op 100 meter met Howa .308 Varminter.
Jammer vir die hi-jack..
Oom PW, wat is die gemiddelde spoed met daardie lading?
Mooiloop!
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Mar 06, 2019 3:53 pm
by PWV
Hein, ek kry 2653 vt/sek.
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Mon Mar 11, 2019 9:14 pm
by Jaco123
Ek het die naweek lot12 getoets. Lyk my ek moet 1 gr afgaan op my op my gewone load om weer op spoed te kom met my 30-06.
Vorige lot11 - 53.5gr gelaai
Nuwe lot12- 52.5gr.
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Mon Mar 11, 2019 9:24 pm
by tripodmvr
Lyk na 2% verskil en is dus vêr binne die 10% riglyn vir afwykings.
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Jul 17, 2019 3:26 pm
by swc-tr
Ek het toe kans gekry om my S355 lotte prakties met mekaar te vergelyk.
My vorige lot, 007, wat nou einde se kant toe staan, het so gemaak:
S355lot007.PNG
Die nuwe lot, S355 lot 012, met alles presies dieselfde, maak so:
S355lot012.PNG
Re: S355 Lot12 Brandspoed
Posted: Wed Jul 17, 2019 3:38 pm
by Dale SH
And Lot 7 was supposed to be a "hotter" batch.