Jesaja 53:5

Post Reply
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Jesaja 53:5

Post by koos 2 »

Jesus Christus het ons straf gedra sodat ons Sy vrede kan hê.

Goeie môre.
Wat n wonderlike God dien ons nie, Hy het ons so lief dat Hy die prys vir ons sinde kom betaal het. In vandag se wêreld, waar induvulisme , selfsugtigheid en die eie ek, soveel mense dryf. Is hierdie vers n perfekte voorbeeld van hoe God se omgekeerde koningkryk werk. n Koningkryk waar die Prins van vrede vir die mense instaan en op die kruis vir ons sterf.
Dankie dat ons vrede kan hê in U .
Dankie Jesus vir U perfekte voorbeeld , dankie vir U perfekte offer.
Ek vra U om asb elke mens in alle aspekte van hulle lewens te seen , nie omdat ons dit verdien nie maar enkel en allen uit genade.
In Jesus kosbare naam
Amen
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Jesaja 53:5

Post by 6mmMusgrave »

Baie dankie daarvoor Amen
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Jesaja 53:5

Post by Jacquesb »

Amen
Dankie Koos
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
VictorG
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 52
Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am

Re: Jesaja 53:5

Post by VictorG »

Dankie Koos
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 982
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Jesaja 53:5

Post by partner »

Dankie Koos. Waardeer.
cloots49
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm

Re: Jesaja 53:5

Post by cloots49 »

Amen! Dankie
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2140
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Jesaja 53:5

Post by Ds J »

Baie dankie. Enkele gedagtes:

Die mens is gemaak om God's beeld op die aarde te wees. Gen 1:26-28

Hy het ons gemaak om naby Hom te wees (heilig) en Sy wil te doen (geregtig wees). Efs 4:24 AOV

Ons is eerstens hier vir Hom, en dan mag ons ook die goeie van die lewe geniet. Pred 3
Post Reply