Volgende BASA skietdag is op 6 April 2019 Fred Everett skietbaan Bronkhortspruit.
3 Bane 15 skote vir die dag.
Nie lede kan hier vooraf registreer.
http://bigbore.org/members/pre-booking-for-non-members/
Vooraf registrasie is net makliker en goedkoper as jy op dag opdaag en wil skiet en daar is nog plek gaan dit jou ekstra geldjie kos.
Bring eie stoel en vleisie vir braai na die tyd asook ietsie om die keel nat te maak.
Ververssing en kos sal deur die dag verkoop word ook.
Almal welkom R300 per volwasene R150 Juniors vir nie lede
Sien julle daar.
BASA skietdag 6 April 2019
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 6 April 2019
Baie geluk Deon met jou 3de plek met 99 skuts en baan wat meer geskik was vir dubbels en groot magasyn kapasiteit die eerste twee plekke na dubbel manne gegaan het.
Mooi gegooi.
Mooi gegooi.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA skietdag 6 April 2019
Dankie Frederik. Was ñ lekker skiet. Wys mens maar net weereens hoe belangrik die balans van vinnig skiet en raak skiet tel op hierdie klas van dae.
As jy ñ behoefte het om jou geweer te leer ken en om te skiet soos jy jag, kom skiet saam BASA!
As jy ñ behoefte het om jou geweer te leer ken en om te skiet soos jy jag, kom skiet saam BASA!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"