Herlaai vir 12br
-
ablm468
Herlaai vir 12br
Manne
Ek sien mens kan herlaai vir 12br haelgeweer, sal graag van die kenners verneem aangesien ek pas gister my nuwe haelgeweer gekry het en wil begin kleiduif skiet, of dit die moeite werd is om te herlaai vir 12br. Spaar mens geld of is dit goedkoper om gewoon net ammo per kas aan te koop.
Indien daar manne is wat dit doen sal ek ook graag verneem wat dit kos om te begin en watter tipe dryfmiddel gebruik word vir die herlaai van haelgeweer.
Kan mens jou gewone herlaai pers gebruik of is daar 'n spesiale pers nodig vir haelgeweer.
Groetnis.

blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Herlaai vir 12br
dis n ander proses as jy toegang tot lood het is dit die moeite werd
jy gebruik s121 of ms200 of mp 200 kruit

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Herlaai vir 12br
Is daar mense wat lood en wads verkoop en watse press kan mens gebruik?
ek soek nog wapens...
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Herlaai vir 12br
ja daar daar is twee vervaardigers van wats in sa
jy kon shot koop kyk in magnum adv maar dis nie betalend nie jy moet jou eie maak en hoopenlik toegang tot goedkoop lood he
jy kon shot koop kyk in magnum adv maar dis nie betalend nie jy moet jou eie maak en hoopenlik toegang tot goedkoop lood he
-
ablm468
Re: Herlaai vir 12br
Ek verstaan daar is 'n persoon in Kempton Park wat shot vervaardig en waar mens wads ook kan koop. Het iiemand dalk inligting van die persoon, kontakbesonderhede?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Herlaai vir 12br
Hy adverteer in magnum shot teen R30 per kg ek dink dis te duur
Sal more tel no plaas waar jy wats kon koop dink daaraan om eder jou eie shot te maak
Sal more tel no plaas waar jy wats kon koop dink daaraan om eder jou eie shot te maak
-
ablm468
Re: Herlaai vir 12br
Is daar n spesifieke soort lood nodig of sal wielgewiggies werk? Wat kos so n giet pot?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Herlaai vir 12br
Jy het n shotmaker nodig nie n giet pot nie jy kan self een maak of koop pryse wissel van n paar honderd rand to omtrend R7000 vir n top
Een
Omtrend enige lood werk wielgewigies is puik en werk baie goed
Google The beter shotmaker of litelton shotmaker
Een
Omtrend enige lood werk wielgewigies is puik en werk baie goed
Google The beter shotmaker of litelton shotmaker
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Herlaai vir 12br
Hansman
Onthou nou ek sal vir jou herwinde shot kan reel teen omtrend R10 per kg dan koop jy vir jou n klein lee load all en jy kan amper begin laai

Remington
Ek het by die club herwinde shot gekry en 19mm wads ook gekry by 'n man in Kempton park.
Ek gebruik die minimum aanwysings in die boekie nl 22.7 gr MS 200 en 1.2oz shot.
Soms sukkel die doppe egter om mooi te krimp is dit omdat die shot gemeng is maw 7, 8 en 9 en moet ek maar dan net bietjie uitgooi of hoe?
Raad sal waardeer word , ek wil graag by die minimums hou, wil nie te veel stress op die geweer sit nie.

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai vir 12br
Hansman
Wat se press het jy.Laat ons eers daar begin.En wat is die maak van die doppe

Ek het nou vir eers 'n Lee gekoop, en ek gebruik RC2 doppe van verskillende kleure, het probeer met Diana maar hulle wil nie mooi werk nie die primer val soms uit, selfs met die Winchesters val die primer uit.
Ek het nou vir eers 'n Lee gekoop, en ek gebruik RC2 doppe van verskillende kleure, het probeer met Diana maar hulle wil nie mooi werk nie die primer val soms uit, selfs met die Winchesters val die primer uit.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Herlaai vir 12br
hansman
ms 200 is goed om me te laai maar s121 is baie goed koper
ek weet nie wat is n 19mm wat nie n wad is of 24 28 32 gr as jy dus 1 .2 oz shot bush gebruik moet jy n 32gr wad gebruik dan sal jou crimp reg wees jou dop se wad carrier moet ook reg wees rc ddoppe werk goed
ms 200 is goed om me te laai maar s121 is baie goed koper
ek weet nie wat is n 19mm wat nie n wad is of 24 28 32 gr as jy dus 1 .2 oz shot bush gebruik moet jy n 32gr wad gebruik dan sal jou crimp reg wees jou dop se wad carrier moet ook reg wees rc ddoppe werk goed
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai vir 12br
Hansman
Wat Remington se is ook waar wat is die primers wat jy gebruik.Onthou net Amerikaanse primers sukkel met Europese doppe hulle val uit.Die gemengde shot gaan nie so n groot veskil maak nie.Kyk na jou crimp starter hy lyk as of hy met n zig zag sker gesny is.Maak ook seker jou wads word tot onder in die dop geseat.Miskien help dit

Goeie raad ek is dalk bang om te hard te druk.
Ek wil net nie te veel lading ingooi nie, ek weet nog nie so mooi van dir bushings nie het maar verskillende bushings probeer tot ek op een afkom wat die regte lading poeier gooi, het dieselfde met die shot gedoen tot ek 28gram shot gekry het.
Hoop ek is op die regte pad?
Dankie vir al die raad sover
Goeie raad ek is dalk bang om te hard te druk.
Ek wil net nie te veel lading ingooi nie, ek weet nog nie so mooi van dir bushings nie het maar verskillende bushings probeer tot ek op een afkom wat die regte lading poeier gooi, het dieselfde met die shot gedoen tot ek 28gram shot gekry het.
Hoop ek is op die regte pad?
Dankie vir al die raad sover
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai vir 12br
Hansman
Jy is verseker op die regte pad onthou net jy sal nie altyd n konstante 28 gr gooi nie dit maak nie n groot verskil nie.

Dankie vir die advies, elke bietjie help.
Sien uit daarna om my rondtes te gaan toets.
Is daar dalk iemand wat hulle ladings wil deel?
Sien uit daarna om my rondtes te gaan toets.
Is daar dalk iemand wat hulle ladings wil deel?
-
ablm468
Re: Herlaai vir 12br
My nuwe roer.
[img width=560 height=117]http://i1111.photobucket.com/albums/h46 ... eaac0c.png[/img]
CZ 12br Readhead

Last edited by ablm468 on Mon Nov 07, 2011 6:41 pm, edited 1 time in total.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Herlaai vir 12br
Mooi geweer wat is dit
My lading is 23gr s121 op 28 gram lood spoed is so 1250 fs

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Herlaai vir 12br
Hansman,
ek vou altyd die doppe so effens in met my nael sodat hulle mooi sal vorm in die eerste krimp. Dit help nogals om hulle mooi toe en soos gekooptes te laat lyk. Ek druk ook die wad in met die "pypie" tot heel onder, jy kom gou agter as die krimp na binne druk dat dit te veel is. Daai Lee Load all kan nogals baie pyn vat, hy kos min maar is gebou om te hou, werk hom maar hy sal nie sommer breek nie.
Ek kan nie my lading presies onthou nie maar dit is so 3/4 van wat ek uit 'n gekoopte een afgeweeg het. Skop die helfte minder en toe my seuns nog klein was het hulle maklik 50 skote op 'n middag geskiet en nie eens gekla nie.
Wad - 24c
primer - 36c
no 7 shot - 117c ( @ R 45/kg )
MS 200 - 87c ( @ R 245/500gram blik )
Total - R 2.64
Hier is iets wat ek so week of wat terug uitgewerk het.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Herlaai vir 12br
Christo
Ek dink jy kan goedkoper doen wads direk van vervaardiger jannock plastics 011 7641928 of selo 0219317303
Loot maak jou eie vir onder R10 per kg
Gebruik s121inplaas van ms200 R100 per blik goedkoper

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Herlaai vir 12br
Hallo Hansman
Mooie haelgeweer wat jy gekoop het.
Beagle is die man vir jou haelgeweer navrae.
Hy gooi sy eie hael 7.5 met so pan affere met klomp nossels, seker so 25kg per uur dink so. Het goeie kennis van ladings ens.
Laai met progressive Hornady reloader , die ding laai so 400 haelpatrone per uur as ek dit reg het, so vinnig as wat jy lee dop insit so vinnig gooi hy volle uit.
Seker lekker om te skiet met sulke tools

Het baan met 7 kleiduif masjiene , so ja hy skiet die goete.
Mooi loop
MEERKAT

Dankie vir al die advies manne, ek het ook nommer van man wat shot en wads verkoop in Kempton park. Brad 0829032824.
Shot is R30/kg en wads is R270/1000.
Shot is R30/kg en wads is R270/1000.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Herlaai vir 12br
Dankie, ek het al orals gesoek vir 'n "haelkorrel masjien plan" het jy een (plan). Ek het uit ou Magnum ( 20jaar terug ) probeer bou maar met min sukses. Dink my plan was net gaatjies in plaat en nie nozzles soos ek op youtube sien nie, miskien was dit my probleem. Lee shot maker is buite my budget.remington wrote: Christo
Ek dink jy kan goedkoper doen wads direk van vervaardiger jannock plastics 011 7641928 of selo 0219317303
Loot maak jou eie vir onder R10 per kg
Gebruik s121inplaas van ms200 R100 per blik goedkoper
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai vir 12br
Christo
Oom Remington het n baie groot masjien
Beretta
Oom Remington het n baie groot masjien
Beretta