Herlaaidata vir Hornady ELD M 168gr 308

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Lukie
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm

Herlaaidata vir Hornady ELD M 168gr 308

Post by Lukie »

Het enigiemand herlaaidata vir die ELD projektiele om te gebruik in QL? Of dalk 'n voorstel vir watter bestaande koeëls ek kan gebruik as plaasvervanger (naastenby) in die QL program?
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Herlaaidata vir Hornady ELD M 168gr 308

Post by Capt. Yoda »

168gr Amax behoort jou aan die gang te kry met QL
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lukie
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm

Re: Herlaaidata vir Hornady ELD M 168gr 308

Post by Lukie »

Baie dankie! Ek het gewik en geweeg, maar wou graag by iemand bevestiging kry.
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Herlaaidata vir Hornady ELD M 168gr 308

Post by Dale SH »

".308, 168, Hornady ELD-M 30506 ","168","1.245","6.86","7.82","4.06","","2",".308",".490",".490","","","","","","","","","","25"

Here is the correct file for the 168 grain Hornady ELD-M
Copy and paste into the Hornday bullet file in Quickload.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
LipLapa
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Fri May 19, 2017 8:04 am

Re: Herlaaidata vir Hornady ELD M 168gr 308

Post by LipLapa »

Lukie wrote:Het enigiemand herlaaidata vir die ELD projektiele om te gebruik in QL? Of dalk 'n voorstel vir watter bestaande koeëls ek kan gebruik as plaasvervanger (naastenby) in die QL program?
hornady (2).zip
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Herlaaidata vir Hornady ELD M 168gr 308

Post by Dale SH »

The 168 grain ELD-M is not in that file.
You need to add it.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Post Reply