Goeie more manne.
Hier is biltong jag plek beskikbaar. Dit is ook hier naby ons , buurman.
Plaas is so 50km uit kimberley op N12.
Dit is maar stap jag maar daar word met bakkie ook gejag. Sekere plek moet n mens maar biekie stap.
Akkomodasie kan 4 mense vat nie meer nie. bedegoed , hout, slag ,koelkammer, eet gery,roosters is ingesluit.
akkomodasie R400 pppd.
Uitgesluit. oggend,middag,aand ete, drink goed ens.
Jag bakkie. R700 per dag. Bokke word uit veld ook verwyder.
Pryse op bokke.
Springbok. R900
Rooibok ooi. R1100
Rooibok ram R2000 Nie trofee.
Gemsbok. R4500
Blesbok R1800
vlakvark R800
Koedoe koeie R4500
Daar sal nog wild beskikbaar wees vir jag bespreek net met eienaar.
Daar is koedoe bulle ook beskikbaar kan net met eienaar bevestig.
Julle kan hier Pm stuur of die eienaar self kontak. by 0 agt 2 vyf vyf agt 4 drie 5 twee
Kobus Niemann.
Groete.
Jag plek beskikbaar Noord Kaap.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm