Middag
Ek kort bietjie raad. My Foxpro Firestorm begin 'n roep speel wat jy kies maar sodra hy begin het kry jy hom nie weer gestop , gemute of na 'n ander roep verander nie. Het reeds die roepe almal af gevee en weer oor gelaai en maak nog ide selfde. Het iemand al dieselfde probleem gehad en indien wel hoe kan ek dit regmaak of moet hy weg gestuur word? En na wie kan ek hom stuur vir herstel?
dankie
Foxpro Firestorm probleem
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Foxpro Firestorm probeelm
Miskien kan iemand bevestig of Jack Smit nog aan roepers werk.
My ou wildfire het destyds ook sulke nukke gekry en nadat ek sy antenna verleng het, het ek nie weer sulke probleme ervaar nie. Moet net nie jou frustrasie op die handstuk uithaal nie.
My ou wildfire het destyds ook sulke nukke gekry en nadat ek sy antenna verleng het, het ek nie weer sulke probleme ervaar nie. Moet net nie jou frustrasie op die handstuk uithaal nie.
-
Ivan Myburgh
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu May 30, 2019 3:10 pm
Re: Foxpro Firestorm probleem
Sal bietjie probeer met 'n ander antenna en kyk of dit werk.
dankie
dankie
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Foxpro Firestorm probleem
Hello Ivan,
Ek vermoed ek het die selfde probleem aan die kry, wat jy beskryf. Myne is net 'n wildfire.
My oplossing tot dusver is gereeld nuwe batterye in roeper en handstuk en ook nader aan die roepplek sit. Dit is so effens van die pad af, omrede die roeper juis met 'n bietjie afstand van man af uit gesit moet word.
Het jy toe enige oplossing gekry vir die probleem?
Goete uit die Namakwaland
Francois

B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Foxpro Firestorm probleem
Myne doen dieselfde?
Gaan target practice op die ding.
Gaan target practice op die ding.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Foxpro Firestorm probleem
Cobus(Cobb) het ander antenna opgesit en kry baie beter reikafstand.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Foxpro Firestorm probleem
Al hoe jy ‘n widfire se probleme met opvangs permanent uitsort, is om hom te verkoop en vir jou die Inferno te koop.
Antenna verleng en ander planne, is tydelik en nie rerig suksesvol nie.
Cheers
Antenna verleng en ander planne, is tydelik en nie rerig suksesvol nie.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Foxpro Firestorm probleem
Praat met JackSmit....hy is die Foxpro mechanic in SA.Ivan Myburgh wrote: Fri Jul 05, 2019 2:34 pm Middag