Howa 243 standaard die 2de

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am

Howa 243 standaard die 2de

Post by vlakvarkbeer »

Dagse almal dis nou n paar weke verder en het nogsteeds nie n gesonde lading gekry nie ek het intussen 90gr Speer spitser gekry want lyk nie of Siera mooi wil werk nie so probeer maar weer.
Die inligting is soos volg.

Loop lengte 560mm
TPl 67mm
S365
Doppe Norma
totaal 68.3mm
Punt 90gr Speer spitser
cci 200
Spoed behaal ,
Ek het begin op 39.4gr en 40gr en laaste 40.4gr groepering sal ek moet kyk.
Crohny 5 meter
Dop vol 54.84gr
Dop lengte 51.62mm
Ek het nie die spoed gemeet nie batery vergeet.
Ek het toe weer gelaai en seker gemaak die battery is in.
40.4 en 41gr en 41.4gr
en die volgende spoed gekry
40.4gr 2902 eerste skoot 3039f/s en 3059 f/s
41gr 3008 f/s 3059 f/s en 3045 f/s
41.8gr 3115f/s en 3077f/s en 3099f/s
Die groep was 39mm tot 32mm
Ek is 1.2mm van die lande af


Nou is die vraag weer met hulp .

Dankie Andre

Ek plaas ook die skiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Post Reply