BFN MILITERE BISLEY KLUB OPE DAG
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
BFN MILITERE BISLEY KLUB OPE DAG
Kom geniet die dag saam met Bloem Militere Bisley Klub. Koste is R150.00 vir die dag se bywoning. Bring jou jaggeweer met bi pod en sakkie vir agter asook n mat en toets jou vermoe teen die wind. Vir verdere inligting kan jy my skakel Ben 0ag24114772 of vir Koos 0ag25560446
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: BFN MILITERE BISLEY KLUB OPE DAG
Ek is min op die forum so dis beter en kontak my direk sou jy vrae het.