BFN MILITERE BISLEY KLUB OPE DAG
Posted: Fri Oct 04, 2019 9:05 am
Kom geniet die dag saam met Bloem Militere Bisley Klub. Koste is R150.00 vir die dag se bywoning. Bring jou jaggeweer met bi pod en sakkie vir agter asook n mat en toets jou vermoe teen die wind. Vir verdere inligting kan jy my skakel Ben 0ag24114772 of vir Koos 0ag25560446