Bakkie agter-klap dempers.

Post Reply
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Bakkie agter-klap dempers.

Post by Arnold van Wyk »

Sal dit beter in die rooi taal kan doen

Manne ek kyk na demper vir bakkie se agter-klap, bietjie swaar vir my kind.
Maar vind EZDown en Pro-lift belaglik duur.
Enige ander idees asb.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bakkie agter-klap dempers.

Post by Geno »

Hawies Springs in Bloemfontein het so n produk.
FB_IMG_1570686520059.jpg
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Bakkie agter-klap dempers.

Post by Chevvy SS »

Arnold van Wyk wrote:Sal dit beter in die rooi taal kan doen

Manne ek kyk na demper vir bakkie se agter-klap, bietjie swaar vir my kind.
Maar vind EZDown en Pro-lift belaglik duur.
Enige ander idees asb.
Watter soort bakkie is dit? Jy kry een wat met 'n skokbreker werk wat ook rondom R500 is vir Fords.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Bakkie agter-klap dempers.

Post by Malan123 »

Chevvy, waar kry mens hulle?
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Bakkie agter-klap dempers.

Post by Chevvy SS »

Myne by my Ford handelaar gekry.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Bakkie agter-klap dempers.

Post by Malan123 »

Dankie, sal bietjie bel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bakkie agter-klap dempers.

Post by Geno »

Chevvy SS wrote:
Jy kry een wat met 'n skokbreker werk wat ook rondom R500 is vir Fords.
Werk veral lekker as jy die tailgate oopmaak om op te sit terwyl jy vir die insleepdiens wag...

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Bakkie agter-klap dempers.

Post by Capt. Yoda »

https://media.tenor.com/images/76c3fe86b0bb366d0ae96ae585b38fa7/tenor.gif
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Bakkie agter-klap dempers.

Post by Arnold van Wyk »

Chevvy SS wrote:
Arnold van Wyk wrote:Sal dit beter in die rooi taal kan doen

Manne ek kyk na demper vir bakkie se agter-klap, bietjie swaar vir my kind.
Maar vind EZDown en Pro-lift belaglik duur.
Enige ander idees asb.
Watter soort bakkie is dit? Jy kry een wat met 'n skokbreker werk wat ook rondom R500 is vir Fords.
2019 Toyota
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Bakkie agter-klap dempers.

Post by Dumbluck »

Arnold van Wyk wrote:2019 Toyota
Nie seker hoe die dinge op Toyotas werk nie nie, of daar genoeg spasie is ens.

Dit is wel 'n groot plesier




https://youtu.be/2BK5yHr-JpQ

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191010/c90e1ff3c2e222a6c33091588c02472a.jpg
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Bakkie agter-klap dempers.

Post by EtienneA »

Geno wrote:
Chevvy SS wrote:
Jy kry een wat met 'n skokbreker werk wat ook rondom R500 is vir Fords.
Werk veral lekker as jy die tailgate oopmaak om op te sit terwyl jy vir die insleepdiens wag...

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
:laugh: :laugh: ++>: ++>:
Post Reply