Winchester wapen kenner/ versamelaar

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
Landcruiser
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sun Nov 01, 2015 6:33 am

Winchester wapen kenner/ versamelaar

Post by Landcruiser »

Opsoek na n kenner wat n winchester haelgeweer kan waardeer of my in die regte rigting kan lei na n kenner heel moontlik? Enige hulp word waardeer!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Winchester wapen kenner/ versamelaar

Post by tripodmvr »

Gee die besonderhede en verkieslik fotos en iemand sal jou kan help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Landcruiser
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sun Nov 01, 2015 6:33 am

Re: Winchester wapen kenner/ versamelaar

Post by Landcruiser »

Foto 4.JPG
,
Foto 1.JPG
,
Foto 2.JPG
Aangeheg is die fotos van die wapen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Landcruiser
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sun Nov 01, 2015 6:33 am

Re: Winchester wapen kenner/ versamelaar

Post by Landcruiser »

Geweer in puik toestand. Geweer gebou 1933. Winchester model 42, pompaksie 3 duim rondtes. Sal iemand dalk vir my `n waardasie kan gee.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Winchester wapen kenner/ versamelaar

Post by OosKaapJagter »

Ek sien net die model 42 is 'n afgeskaalde model 12 in .410 kaliber, vervaardig vanaf 1933 tot 1963. Jou beste kans om 'n waardasie te kry is om dalk Classic Arms in Witbank te skakel, want hulle hou gereelde veilings van nuwe en ou wapens.
Hoewel ek geen idee het van 'n waardasie nie, lyk die wapen beslis asof dit in 'n uitstekende toestand is. Die vraag is net hoeveel mense sou belang stel in 'n .410 pompaksie, want bykans almal soek maar 12boor as hulle na haelgewere kyk.
https://guns.fandom.com/wiki/Winchester_Model_42
Landcruiser
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sun Nov 01, 2015 6:33 am

Re: Winchester wapen kenner/ versamelaar

Post by Landcruiser »

Waardeer die raad/hulp die wapen in my besit en nie te koop nie, volgens die serial nommer is die vervaardigings jaar 1933 voor WWI2 ek reken hy dra waarde vir interresantheids onthalwe! Groete
Post Reply