Ladings

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 880
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm

Ladings

Post by BenJacobs »

Goeie middag almal.
Ek dreig al lankal om te begin herlaai en het nou so op 'n manier, amper alles wat ek nodig het (nog net die shell holders vir die priming tool). Ek wil weet of iemand dalk vir my ladings het wat ek mee kan begin. Dit is vir my 243 met 'n 1tot 10 twist en ek sal graag die 76g punte wil skiet wat ek by oom kriek hier op die forum gery het. Nêrens hier by ons kry ek kruit op die oomblik nie, so ek sal love x vanaf Jhb moet kry.
Groete Ben
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ladings

Post by tripodmvr »

Hier is berekening met Lovex S070. S071 is ook bruikbaar. vergelyk dit net met hul ladings ook, synde QL soms meer as maks ladings bereken.
Ben Jacobs 243 76Kriek Beraming.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply