Page 1 of 1

Ladings

Posted: Wed Oct 16, 2019 12:56 pm
by BenJacobs
Goeie middag almal.
Ek dreig al lankal om te begin herlaai en het nou so op 'n manier, amper alles wat ek nodig het (nog net die shell holders vir die priming tool). Ek wil weet of iemand dalk vir my ladings het wat ek mee kan begin. Dit is vir my 243 met 'n 1tot 10 twist en ek sal graag die 76g punte wil skiet wat ek by oom kriek hier op die forum gery het. NĂªrens hier by ons kry ek kruit op die oomblik nie, so ek sal love x vanaf Jhb moet kry.
Groete Ben

Re: Ladings

Posted: Wed Oct 16, 2019 1:50 pm
by tripodmvr
Hier is berekening met Lovex S070. S071 is ook bruikbaar. vergelyk dit net met hul ladings ook, synde QL soms meer as maks ladings bereken.
Ben Jacobs 243 76Kriek Beraming.png