Watter "tracker" vir voertuig

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Watter "tracker" vir voertuig

Post by Lamtjop »

Naand almal, watter tracker werk goed om doen en late van bestuurder te monitor, ek is nie so erg geworry oor diefstal nie maar meer waar en wanneer bestuurder ry. Groete
DvD
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Sat Sep 21, 2019 10:53 pm

Re: Watter "tracker" vir voertuig

Post by DvD »

Die toetsel werk maklik en jy kan dit self in sit, of skuif. Net drie drade, + - en ignition. Dit gee "live" ligging en details, het n tilt sensor in, gee ignition aan en af, spoed waarskuwings, jy stel self areas waarin en waaruit die bestuurder moet bly, ritstaat, en klomp ander funksies. Ek het die toestel gekoop, en betaal n jaarlikse fooi van n R1000 vir die "tracking info". Monitor dit van jou sel of enige ander rekenaar/tablet toestel af.

Het dit in my seun wat nog op skool is te motorfiets gesit :-).

Dit is baie klein en kompak en is stof en waterdig.

http://www.itrace.co.za/
OricPret
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Oct 20, 2018 9:22 am

Re: Watter "tracker" vir voertuig

Post by OricPret »

Lamtjop wrote:Naand almal, watter tracker werk goed om doen en late van bestuurder te monitor, ek is nie so erg geworry oor diefstal nie maar meer waar en wanneer bestuurder ry. Groete
Naand Lamtjop
Ek gebruik die Ezitrack. Dit werk vir my baie lekker.
Eenmalige aankoop prys, daarna dlegs R 30 air time per maand en R 360 per jaar vir Google maps.
Dit het ook n baie lekker “ app “ om die tracker op jou foon dop te hou.
Kyk gerus daarna.


https://ezitrack.co.za/


Sent from my iPhone using Tapatalk
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Watter "tracker" vir voertuig

Post by Yogi »

Kyk hierna.
Het een op die plaas voertuig gesit, kan lekker sien en kry alarms as die manne begin rondloop.
Eerste jaar is verniet en as ek reg onthou is die hernuwing iets soos R150 per jaar.
https://www.electromannsa.com/collectio ... ed-tracker
Post Reply