Howa hogue kolf glass bedding

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Howa hogue kolf glass bedding

Post by Eight »

Ek het n Howa 243 gekoop en wag vir die lisensie. Ek wil graag die standaard hogue kolf gebruik op die geweer. Ek wil die voorste deel versterk met boog pyl shafts en dan graag die aksie glass bed. Ek het al n paar gewere ge bed maar nog nooit in n hogue kolf nie. My vraag is wat die beste bedding materiaal sal wees om aan die plastiek van die kolf te kleef? Ek gebruik gewoonlik JB weld. Is daar iemand wat al bogenoemde gedoen het en hoe het dit uitgedraai?
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Howa hogue kolf glass bedding

Post by Izak H »

Epidermix 372 of Devcon(as jy dit erens kan kry)


Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Howa hogue kolf glass bedding

Post by Eight »

Dankie Izak, byt dit vas op die hogue kolf?
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Howa hogue kolf glass bedding

Post by alecjohnson »

8, ek vat my dremil en krap dit mooi voor ek bed, steenvas of epidermix 372 vat altwee, steenvas is ook lekker swaar, so vir die voorkolf op hogue kolf howa 375 ruger werk dit great. voorkolf op gewone kolf gebruik ek scotch cast kabellas epoksie ongelooflik letter loop mooi in al die gate in
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Howa hogue kolf glass bedding

Post by wlm »

Steenvas werk ook baie goed.
Die grys kleur lyk ook goed op die swart kolf.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Howa hogue kolf glass bedding

Post by Philip_R »

Ek het voor ek my Hogue kolf se bedding en fore end styf gemaak het, oral waar ek epoxy wou opsit met n warm soldeerbout die plastiek lekker grof gemaak.

Ek het die fore end met n sika chemical anchor produk styf gemaak. Bedding is met steenvas gedoen.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
AndrePM
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sat Jun 22, 2019 3:59 pm

Re: Howa hogue kolf glass bedding

Post by AndrePM »

Middag manne
Watter Devcon produk gebruik julle vir bedding van kolf ? Byvoorbaat dankie
Post Reply