Tapatalk is geinstalleer
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Tapatalk is geinstalleer
Net om die manne te laat weet ek het Tapatalk geinstalleer.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Baie dankie Hein !.....ek glo jy het 'n paar bedrywige dae agter die rug.
Dit lyk of 'n man kan in-log maar hy wys nie enige van die (huidige) "content" nie.
Dit lyk of 'n man kan in-log maar hy wys nie enige van die (huidige) "content" nie.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Ek sien ook geen nuwe content as ek Tapatalk gebruik nie.jdpretorius wrote: Tue Nov 12, 2019 6:41 am Baie dankie Hein !.....ek glo jy het 'n paar bedrywige dae agter die rug.
Dit lyk of 'n man kan in-log maar hy wys nie enige van die (huidige) "content" nie.
Is daar enige manier hoe mens maklik kan sien watse afdelings het nuwe plasings? Die nuwe kleurskema werk nie lekker vir iemand wat sukkel met kleurblindheid nie.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Lings bo is 'n "Quick links" skakel wat al die nuwe posts gee en ander skakels.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
My Tapatalk werk 100% dankie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
"Unread" en "Participated" is blank op my Tapatalk.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Dankie baie, dit sal die lewe heelwat makliker maak!jaracal wrote: Tue Nov 12, 2019 8:03 am Lings bo is 'n "Quick links" skakel wat al die nuwe posts gee en ander skakels.
Groete
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Hallo Geno, ek ken glad nie Tapatalk se settings op die fone of tablets nie. Als is op en aan hier by my op die forum in Settings.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Baie dankie Hein, en jammer vir die kopsere
Daai "Participated" is nog af by my ook vir een of ander rede. Die "unread" wys nou en "subscribed" sukkel ook om te laai
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Tapatalk is geinstalleer
Jip, selfde hier, asook “New Post”Geno wrote:"Unread" en "Participated" is blank op my Tapatalk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Brno .22 LR Model 2
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
My “New Posts” en “Unread” is nou heltemal dood
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Ek het nou net 'n Support ticket by Tapatalk gelog so ons sal sien wat se^ hulle
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
More Hein, nog ene wat die ander manne dalk net ook kan bevestig ..... dit lyk of hy sukkel om PM's te stuur
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Dit het gewerk gisteraand, en is nou weer weg vandag....BeesBreet wrote:My “New Posts” en “Unread” is nou heltemal dood
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Brno .22 LR Model 2
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191114/05ef10a4c5f87530bbd87b0263942331.jpg
Hierdie boodskap kom ook nou gereeld op as ek sekere drade probeer oop maak...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hierdie boodskap kom ook nou gereeld op as ek sekere drade probeer oop maak...
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Sien foto’s laai ook nie meer soos dit het nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Jip so gesien, myne is ook meer stukkend as wat hy werk. Weet nie of dit aan my kant is nie maar kom agter hy update nie posts deur die dag nie en dan ewe skielik is daar 'n klomp op een slagBeesBreet wrote:Sien foto’s laai ook nie meer soos dit het nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Ek het die screenshot deurgestuur na Tapatalk
Sal laat weet wat hulle se^
Groete
Sal laat weet wat hulle se^
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
“New Posts” en “Unread” werk, maar dit blaai nie oor na die volgende “threads” nie, so as daar 72 “Unread” is, wys dit net die eerste 10, daarna hang dit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Brno .22 LR Model 2
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
- Boesman1
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Jul 17, 2019 8:34 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Ek het dieselfde probleem as Jaco.Jaco Naude wrote:“New Posts” en “Unread” werk, maar dit blaai nie oor na die volgende “threads” nie, so as daar 72 “Unread” is, wys dit net die eerste 10, daarna hang dit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Is daar enige persoon wat se Tapatalk 100% werk vir Jaracal?
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Tapatalk is geinstalleer
My “New Posts” werk 100%. Ek het net Tapatalk ge-quit en weer oopgemaak. Party drade is baie groot, soos Gatvol... hulle vat lank om weer af te laai.
Ongelukkig wys Tapatalk se foto’s nie. Weet nie of nog iemand met die probleem sit nie?
(Edit: eskuus, sien foto’s is al hier bo genoem)
Groete Victor
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ongelukkig wys Tapatalk se foto’s nie. Weet nie of nog iemand met die probleem sit nie?
(Edit: eskuus, sien foto’s is al hier bo genoem)
Groete Victor
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Dankie vir die laat weet.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Tapatalk is geinstalleer
Dit lyk of "Subscribed" & Participated" ook nog sukkel. Ek kon ook al 'n PM uit kry.
Dankie vir jou moeite Hein
Dankie vir jou moeite Hein
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Re: Tapatalk is geinstalleer
Dit wil vir my voorkom asof alles nou reg werk op Tapatalk, baie dankie vir al die moeite!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Brno .22 LR Model 2
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm
CZ 527 .223 Varmint Laminated
CZ 550 .308 Win
Ruger .338 Win Mag
Brno 12g SxS
CZ 75 9mmP
CZ 83 9mmS
CZ Mod 50 7.65mm