Net ñ vraag?
Hoeveel groter moet die gat teenoor die punt wees van ñ brake. Ek het het iets gelees van 20thou op die “bore diameter”.
Muzzle brake
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Muzzle brake
Ek dink die norm is 0,5 milimeter groter in radius = 7,21mm gat vir 6mm kaliber.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Muzzle brake
20 thou is so halwe mm. Gat sal dan 1mm of groter wees. Meer as voldoende
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith