Ek sien op die internet mens kry nou 'n 100watt HID Zenon handheld spotlight. Het enige iemand al met so lig gewerk. Ek het 'n 35 watt HID, wat baie skerp is so ek wonder maar net hoe sal die ding lig. Is die ligte al by ons beskikbaar?
Groete
Kosie
