VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)

Post by BLOUVALKIE »

hier is die link    ;D ;D ;D         


http://youtu.be/TuBYuJ4Nk4A
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)

Post by Nuweseun »

Sjoe Valkie, baie mooi!!! Jy skiet daai rewolwer soos 'n groot man!!
Goed gedoen!

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)

Post by Gerhard »

Jy hou die revolwer mooi vas.

Jy hanteer die recoil mooi.

Jy kan dalk jou elembo? so klein bietjie buig. Dit help met die recoil te absorbeer.

Amper soos skokbrekers.  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)

Post by BLOUVALKIE »

dankie oom gerhard daai was maar 38spl rondtes ek sal nog van die 357  skiet

ek sal probeer wat oom s? vd recoil
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)

Post by Geno »

Mooi geskiet matertjie!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)

Post by SV MAD (Henk) »

Ek kan se ek het die DJ gun vasgehou en gesien Dinsdag, regtig mooi.

Ongelukkig blok my werk youtube, maar Valkie, ek kan glo dat jy 'n hond uit 'n bos skiet!
ek soek nog wapens...
ELLA

Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)

Post by ELLA »

Jy weet daai was my rewolwer ne??Maar ek is bly dat jy hom nou het en oupa Abe sou gebars het van trots as hy jou so kon sien skiet...as ek kom kuier gaan ek en jy definitief biki skiet hoor??Dalk leer jy jou tannie weer ';n ding of twee. :laugh:
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)

Post by BLOUVALKIE »

hallo tannie ella

dis reg dit sal lekker wees om saam met tannie baan toe te gaan

ek dink nie tannie kan met daai gun skiet nie hy skop woes

maar dis reg tannie moet kom kuier

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply