Page 1 of 1
VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)
Posted: Fri Nov 25, 2011 9:42 am
by BLOUVALKIE
Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)
Posted: Fri Nov 25, 2011 9:50 am
by Nuweseun
Sjoe Valkie, baie mooi!!! Jy skiet daai rewolwer soos 'n groot man!!
Goed gedoen!
Groete
Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)
Posted: Fri Nov 25, 2011 10:02 am
by Gerhard
Jy hou die revolwer mooi vas.
Jy hanteer die recoil mooi.
Jy kan dalk jou elembo? so klein bietjie buig. Dit help met die recoil te absorbeer.
Amper soos skokbrekers.

Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)
Posted: Fri Nov 25, 2011 10:13 am
by BLOUVALKIE
dankie oom gerhard daai was maar 38spl rondtes ek sal nog van die 357 skiet
ek sal probeer wat oom s? vd recoil
Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)
Posted: Fri Nov 25, 2011 10:43 am
by Geno
Mooi geskiet matertjie!
Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)
Posted: Fri Nov 25, 2011 10:53 am
by SV MAD (Henk)
Ek kan se ek het die DJ gun vasgehou en gesien Dinsdag, regtig mooi.
Ongelukkig blok my werk youtube, maar Valkie, ek kan glo dat jy 'n hond uit 'n bos skiet!
Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)
Posted: Tue Feb 07, 2012 9:35 pm
by ELLA
Jy weet daai was my rewolwer ne??Maar ek is bly dat jy hom nou het en oupa Abe sou gebars het van trots as hy jou so kon sien skiet...as ek kom kuier gaan ek en jy definitief biki skiet hoor??Dalk leer jy jou tannie weer ';n ding of twee.

Re: VALKIE EN DIE .357MAG (DIE DJ GUN)
Posted: Sun Feb 12, 2012 2:38 pm
by BLOUVALKIE
hallo tannie ella
dis reg dit sal lekker wees om saam met tannie baan toe te gaan
ek dink nie tannie kan met daai gun skiet nie hy skop woes
maar dis reg tannie moet kom kuier
groete
BLOUVALKIE