Middag almal,
Ek wil graag navraag doen om te hoor of daar enige iemand is wat in die bedryf of weet van besighede wat vuurwapens kan versend na ander lande.
Ek oorweeg om ‘n paar van my roere Australie toe te verhuis. Ek weet wat die proses behels vir ‘n privaat persoon en dit is nogals ‘n logistieke challenge met geldigheids datums van invoer en uitvoer permitte.
1 of 2 gewere kan dalk maklik wees maar as ek dit sou doen kyk ek om 10-15 roere land uit te stuur.
Enige raad of kontakte sal opreg waardeur word!
Dankie byvoorbaat.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Versending van Roere na Australie
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Versending van Roere na Australie
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2148
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Versending van Roere na Australie
Pierre, die algemene raad is om die roere hierdie kant te smous en dan daardie kant ander aan te skaf. Die rede daarvoor is blykbaar nie eerstens die Australiese burokrasie nie, maar eerder sake soos onbeholpenheid en traagheid van ons plaaslike burokrate.
Indien dit besondere of versamelstukke is behoort jy met BAAAAAIE geduld op die gewone manier reg te kom.
Indien jy n makliker manier uitvind moet jy ons asb laat weet!
Indien dit besondere of versamelstukke is behoort jy met BAAAAAIE geduld op die gewone manier reg te kom.
Indien jy n makliker manier uitvind moet jy ons asb laat weet!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Versending van Roere na Australie
Gesels met Legally Armed in Bloemfontein en met Blu Logistics.
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: Versending van Roere na Australie
Dankie Geno, ek sal hulle ‘n lui gee en hoor of hulle sal kan help.Geno wrote:Gesels met Legally Armed in Bloemfontein en met Blu Logistics.
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: Versending van Roere na Australie
Ds J,Ds J wrote:Pierre, die algemene raad is om die roere hierdie kant te smous en dan daardie kant ander aan te skaf. Die rede daarvoor is blykbaar nie eerstens die Australiese burokrasie nie, maar eerder sake soos onbeholpenheid en traagheid van ons plaaslike burokrate.
Indien dit besondere of versamelstukke is behoort jy met BAAAAAIE geduld op die gewone manier reg te kom.
Indien jy n makliker manier uitvind moet jy ons asb laat weet!
Ek het al oorweeg om van die roere te verkoop maar dis nie vir my ‘n psie op die stadium nie.
Ek het ‘n versameling Sauer 202’s (12 gewere; 10 verskillende kalibers) wat ek met die tyd by mekaar gemaak het.
Ek het ‘n goeie begrip van die proses om dit as privaat persoon oor te vat (en al die frustraies wat daarmee saam gaan). Maar wil probeer om alles op 1 slag te doen.
Ek hou julle op hoogte wat wat ek wys raak.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Versending van Roere na Australie
PierreT,
Soos Geno noem gesels met Blu Logistics dit werk baie goedkoper uit om alles op eenslag te stuur as stuk stuk glo my.
Soos Geno noem gesels met Blu Logistics dit werk baie goedkoper uit om alles op eenslag te stuur as stuk stuk glo my.
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: Versending van Roere na Australie
Hi Frederik,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek sal volgende week met hulle kontak maak om te kyk wat beheld die proses en hoe ek te werk moet gaan. Ek hou julle op hoogte.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek sal volgende week met hulle kontak maak om te kyk wat beheld die proses en hoe ek te werk moet gaan. Ek hou julle op hoogte.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
