Middag Ooms.
Hier by ons sukkel ek om wildsblok te kry...Ek het al gepraat met n ane oom en hy het gese maak die blok self.Kan julle dalk net vir my se hoe om dit te maak?wat word alles in die blok gesit.
Groete FB
Game block
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Game block
Francois, ek het geen idee nie maar het jy Deben Korp probeer? Ek koop altyd daar of by kos vir afrika in Kuruman maar ek verneem hulle het toe gemaak.
Groete
KK
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Game block
KalahariKlong
Ek koop gewoonlik daar.Nou die dag met die oom gepraat oor hoekom hulle nie meer van hulle laat kom nie toe sy hy,hy laat kom maar nie meer gereeld nie want die boere koop nie meer so baie nie.En ons wild hou van daai blok.

- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Game block
Francois,
Probeer landbou.com en gebruik soek funksie. Ek dink daar is resep of 2 van Voermol. Ek dink die rep in julle area is Karl Markham as hy nog by hulle is anders kyk by voermol wie is julle agent hulle reel dat dit by naaste ko-op is.
Indien voermol nie julle voorkeur is nie sal die ander reps dit ook doen.

.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
-
GvA
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm
Re: Game block
Francois, Molatek het n' Trophyblock op die mark. Doen navraag by jou naaste kooperasie. Wild moet gewoond raak aan enige lek of aanvulling voordat jy voldoende inname kry. Groot wildspesies soos Elande kan meer vreet as kleiner wild en natuurlik speel die veldkwaliteiet die grootste rol by inname. Die groot maatskappye doen heelwat navorsing voordat hulle die regte formulasies het. As jy duur wild het sal ek nie sommer enige mengsel aanmekaar slaan nie en veral as daar Ureum betrokke is nie. Kyk op die Molatek webwerf vir kontakbesonderhede vir jou naaste verkoopsman.
Groete
GvA
Groete
GvA