Op soek na teleskoop vir 450 Rigby (min 1x vergroting, 25mm front lens)

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Op soek na teleskoop vir 450 Rigby (min 1x vergroting, 25mm front lens)

Post by Max Rossle »

Dag lede

Is op soek na 'n gepasde jag teleskoop vir 'n classic style 450 Rigby...

Ek sal Leupold verkies - of Leupold vx3i 1.5-5x24 of die Leupold vx5 HD 1-5X24mm (of ouer reekse van Leupold met soortgelyke specs).

Indien daar ander "brands" beskikbaar is met die selfde specs of soortgelyke specs (wat die 450 Rigby se recoil sal weerstaan) sal ek dit waardeer as jy terugvoer gee in die komentaar hier onder...

Groetnis
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag

Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Op soek na teleskoop vir 450 Rigby (min 1x vergroting, 25mm front lens)

Post by Geno »

Black Moose 1-6x24
As hy goed genoeg is vir die BASA champ, sal hy goed genoeg wees vir jou ;)

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 71#p779371
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Op soek na teleskoop vir 450 Rigby (min 1x vergroting, 25mm front lens)

Post by Frederik »

Geno wrote: Fri Jan 31, 2020 8:07 am Black Moose 1-6x24
As hy goed genoeg is vir die BASA champ, sal hy goed genoeg wees vir jou ;)

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 71#p779371
Ja nee die scope werk mooi maak net seker jou ringe is van goeie kwaliteit. Het al paar keer gesien dat dit die eerste deel is wat gaan as daar fout gaan op die baan en die scope word altyd eerste geblameer.

Max kom skiet bietjie saam met ons ons skiet nou weer volgende Sat 8 Feb en daarna weer in April.
Sien die 450 raak weer lekker gewild meer manne wat hulle skiet.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Op soek na teleskoop vir 450 Rigby (min 1x vergroting, 25mm front lens)

Post by Smitstertjies »

Max Rossle wrote:Dag lede

Is op soek na 'n gepasde jag teleskoop vir 'n classic style 450 Rigby...

Ek sal Leupold verkies - of Leupold vx3i 1.5-5x24 of die Leupold vx5 HD 1-5X24mm (of ouer reekse van Leupold met soortgelyke specs).

Indien daar ander "brands" beskikbaar is met die selfde specs of soortgelyke specs (wat die 450 Rigby se recoil sal weerstaan) sal ek dit waardeer as jy terugvoer gee in die komentaar hier onder...

Groetnis
Safari het Vx5 en Vx 6 in stock

Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Post Reply