450 Rigby
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
450 Rigby
Dagsê Menere,
Kom deel bietjie jul reseppe vir die groot knaap asb?
Ek het 'n custom geweer op BRNO ZKK602 aksie met 22" Truvelo loop.
Al bietjie met QL gespeel en lyk of ek 'n 550gr Woodleigh teen 2270fps kan druk, weet net nie of my skouer gaan hou nie!
Wil vir die begin probeer om 'n 500gr teen 2300fps te skiet (of op te werk tot daar)
Kom gee bietjie raad!

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
Sien daar is 2 nodes met Norma URP by 2260 en 2400 met 500gr Horn DGS. Geen meer plaakprobleme met die 2400vps lading nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Klink soos iets wat ñ buffel se dag kan omkrap 
Ek het darem nog so bietjie S365
Ek het darem nog so bietjie S365
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 450 Rigby
550gr teen 2270fps dit gaan seermaak aan altwee kante.
Deon iets wat ek nou gesien het terwyl ek self gespeel het met 458 lott se ladings die koeels op QL is nie altyd die regte lengte nie so dit kan jou dalk meer of minder volume gee. Met die lott wat mens mooi moet werk met die volume en Wouter wat my reg gehelp het oor die eintlike dopvolume, het ek die koeels se lengte ook mooi gemeet en loer of dit op QL dieselfde is.

-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: 450 Rigby
'n Vriend van my het 600gr Dzombo' s in sy 450 geskiet teen 2200.ek vergeet sy lading, maar hy het gesukkel om hulle terug te kry, selfs met frontale of gatkant skote op groot olifante. Buffels was ook nie genoeg weerstand nie.
Skop het hy egter geskop.
Skop het hy egter geskop.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Ek sal maar liefs die solids vermy! Tensy ek nou dalk gaan olifant jag 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: 450 Rigby
Ek het jou nog nooit opgesom as "bang" nie, Deon.DWB wrote: Mon Mar 02, 2020 5:55 pm Ek sal maar liefs die solids vermy! Tensy ek nou dalk gaan olifant jag![]()
Jy het reeds goeie idee van my ladings, maar hier is dit opgesom:
550gr Woodleigh Weldcore teen 2,134fps met 97gr S365
600gr Dzombo solid teen 2,139fps met 92gr S365
Dan is ek besig met ladingontwikkeling met H4350 op 500gr punte soos jy weet, nog nie genoeg data bymekaar daar om enige afleidings of gevolgtrekkings te maak nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 450 Rigby
Dit klink na pret!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Dankie Manne.
Het darem 'n stel matryse opgespoor (Dankie Johan!)
Besig om rond te krap vir dope.
Is hier iemand van julle wat al 416 Rigby doppe opgenek het?
Het darem 'n stel matryse opgespoor (Dankie Johan!)
Besig om rond te krap vir dope.
Is hier iemand van julle wat al 416 Rigby doppe opgenek het?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Hallo, My naam is Deon.
Ek is gister gebliks#m :O :O :O
105gr S365 agter 'n 480gr Hornady DGX vir 2330fps in 'n 4.2kg geweer is geneig om dinge in jou los te maak! (9 daarvan)
My visie is so effens snaaks vandag.
Die 104gr S365 agter 'n 550gr Woodleigh kry ook mens se aandag!
Moenie bekommer Wouter, ek het die DGX goedkoop gekry vir speel, nie vir jag
Ek is gister gebliks#m :O :O :O
105gr S365 agter 'n 480gr Hornady DGX vir 2330fps in 'n 4.2kg geweer is geneig om dinge in jou los te maak! (9 daarvan)
My visie is so effens snaaks vandag.
Die 104gr S365 agter 'n 550gr Woodleigh kry ook mens se aandag!
Moenie bekommer Wouter, ek het die DGX goedkoop gekry vir speel, nie vir jag
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
Deon, die syfers lyk naby aan nodes. Jy enige groepe probeer skiet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Oom Marius, in ag genome dat die geweer oop visier is en dat ek in baie swak lig omstandighede moes skiet, en nog oor 4 poot stokke, het ek darem konstant 3 skote binne 50mm groepe geskiet op 50m
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 450 Rigby
Deon, Ek het self die indruk gekry van my Lott Maandag 17 skote van die bench af man moet iewers uitvind wat is jou limiet
Ek dink ek moet ook een van daardie 4 poot skietstokke aanskaf. Maar ek is nou reg vir jag more, 480gr Woodleigh rapsie onder 2200fps sebras moet maar ligloop. Wouter wees trots op my geen Impala koeels nie en as die skote bietjie langer gaan wees is die 375 ook saam ook gelaai met woodleigh koeels. Maar darem amper 3 dae tyd om 2 sebras te rol so gaan maar fynstap.
Ek dink ek moet ook een van daardie 4 poot skietstokke aanskaf. Maar ek is nou reg vir jag more, 480gr Woodleigh rapsie onder 2200fps sebras moet maar ligloop. Wouter wees trots op my geen Impala koeels nie en as die skote bietjie langer gaan wees is die 375 ook saam ook gelaai met woodleigh koeels. Maar darem amper 3 dae tyd om 2 sebras te rol so gaan maar fynstap.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
Minute of buffel klink reg.DWB wrote: Wed Jun 17, 2020 8:43 am Oom Marius, in ag genome dat die geweer oop visier is en dat ek in baie swak lig omstandighede moes skiet, en nog oor 4 poot stokke, het ek darem konstant 3 skote binne 50mm groepe geskiet op 50m
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 450 Rigby
DWB wrote: Wed Jun 17, 2020 7:16 am Hallo, My naam is Deon.
Ek is gister gebliks#m :O :O :O
105gr S365 agter 'n 480gr Hornady DGX vir 2330fps in 'n 4.2kg geweer is geneig om dinge in jou los te maak! (9 daarvan)
My visie is so effens snaaks vandag.
Die 104gr S365 agter 'n 550gr Woodleigh kry ook mens se aandag!
Moenie bekommer Wouter, ek het die DGX goedkoop gekry vir speel, nie vir jag![]()
Lekker Deon. Hopenlik verg die groter kanon min skote per dier so die retina sal gespaar word.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: 450 Rigby
Ek gebruik altyd n moffiepad beste geld wat ek bele het.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
Donderkop, dit klink baie macho om die pyn van terugslag te verduur, maar dit neuk jou hele skietvermoë op met die kleiner kalibers. Jy kan nie jou onderbewussyn uitskakel nie en skiet = pyn is nie wat jy wil hê nie. Uit ou fotos het ek afgelei dat die Britse geweervervaardigers ook meestal uit die staanposisie die groter kalibers gereguleer het.
As ek my 375 toetsbestuur dan gebruik ek 'n klein handdoek of selfs opgerolde T hemp om my skouer te beskerm.
As ek my 375 toetsbestuur dan gebruik ek 'n klein handdoek of selfs opgerolde T hemp om my skouer te beskerm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Ek het sommer met 'n rugsak op geskiet, met die skopkussing op die sak se band, en dan ook oor die 4 poot stokke, want mens handteer die terugskop beter so, maar ek dink dit is maar net die absolute brutaliteit van die lading en geweer kombinasie wat die pakslae gee.
My skouer was nie so seer nie, maar my kop was tot gisteraand nog seer.
Ek is nou maar besig om te kyk na die opsie van 'n kwikbuis of twee en of ek net gewig moet bysit.
Dink teen 5kg gaan die kombinasie al baie meer sin maak.
Ek sal ook sonder skaampte 'n sissypad opsit as ek een gehad het
My skouer was nie so seer nie, maar my kop was tot gisteraand nog seer.
Ek is nou maar besig om te kyk na die opsie van 'n kwikbuis of twee en of ek net gewig moet bysit.
Dink teen 5kg gaan die kombinasie al baie meer sin maak.
Ek sal ook sonder skaampte 'n sissypad opsit as ek een gehad het
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: 450 Rigby
Ek hou nie van seer kry nie my groot gewere kry almal lood voor en agter. My kolwe is lekker breed agter is en regte lengte. Vir my is dit n tool en daai tool moet werk nie net mooi wees nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Ek is besig om daai opsie uit te werk om die gewig bietjie op te stoot.
Beplan om hom baie te skiet.
Beplan om hom baie te skiet.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 450 Rigby
Deon, het jy toe 416 Rigby doppe uitgerek/opgenek na 450 toe? As jy doppe afnek, word die nekwande dikker, so ek neem aan die teenoorgestelde gebreur wanneer jy doppe uitnek
Weet jy hoe dik die nekwande nou is na die uitrek? Want die vraag wat by my opduik is of die nekwanddikte genoegsame nekspanning gaan gee om die koeëls in die patrone in die magasyn op hulle korrekte lengte te hou met die terugslag van die geweer as jy hom skiet
Sal graag hoor
Weet jy hoe dik die nekwande nou is na die uitrek? Want die vraag wat by my opduik is of die nekwanddikte genoegsame nekspanning gaan gee om die koeëls in die patrone in die magasyn op hulle korrekte lengte te hou met die terugslag van die geweer as jy hom skiet
Sal graag hoor
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 450 Rigby
Nog nie, het toe so 60 450 Rigby doppe in die hande kon kry.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 450 Rigby
Lee Crimping Die is die antwoord om behoorlike krimp te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 450 Rigby
Oom Maruis
Ek sal altyd eers n roll crimp aanbeveel mits die koeel n toepaslike grimpgroef het en indien nie eers dan n factory crimp. Die eenvoudige rede is doplewe wat n baie groot konsidirasie is met die tipe kalibers.
Groetnis
Wouter