Page 1 of 3

Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 1:36 pm
by Theunodb
Het iemand raad vir wegloper katte? Wat kan mens doen of spuit om hulle weg te hou?

Vandat ons nie meer honde het nie, het die kompleks se wegloop katte besluit ons tuin en gras is hulle toilet!

Ons sien hulle nie deur die dag nie, hoor hulle in die aande.

Ek moes vandag weer ‘n kind se voete was wat in die tuin ‘n landmyn getrap het

Eks uit CCI quiet’s tot die lockdown verby is...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 1:46 pm
by Spanner
Per toeval die raak gelees :

Cats are especially sensitive to aspirin because they don't break it down or eliminate it efficiently, so it can build up to harmful concentrations more quickly. Cat owners should never give their cats aspirin or any other non-steroidal anti-inflammatory (NSAID)

Ek sou natuurlik nooit n paar pille fyn maak en dit in katkos inmeng en in my tuin neersit nie. Nooit nie. En ek sal ook nooit die raad vir enige iemand aanbeveel nie. Nooit nie.

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 1:48 pm
by Ds J
Vang die kat en smeer hom kookolie. Hy moet dit dan aflek en verstaan dat hy nie daar welkom is nie.

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 1:54 pm
by tripodmvr
Ammoniak en lemoenskilekstrak.

https://www.youtube.com/watch?v=hbgDl29l7wk

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 1:55 pm
by BeesBreet
Voorsit en skiet vrek met pellet...

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 2:01 pm
by tripodmvr
Skiet werk waar daar nie bure is nie. 'n Kat is taai en as hy in die buurman se werf vrek het jy jou vuurwapens verloor.

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 2:07 pm
by Theunodb
Spanner wrote:Per toeval die raak gelees :

Cats are especially sensitive to aspirin because they don't break it down or eliminate it efficiently, so it can build up to harmful concentrations more quickly. Cat owners should never give their cats aspirin or any other non-steroidal anti-inflammatory (NSAID)

Ek sou natuurlik nooit n paar pille fyn maak en dit in katkos inmeng en in my tuin neersit nie. Nooit nie. En ek sal ook nooit die raad vir enige iemand aanbeveel nie. Nooit nie.
ImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 2:28 pm
by Silwer
Ek volg ook die een. Het al 'n ouerige blik pepperspray in die beddings gespuit, maar dit hou net die katte vir so week weg.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 2:45 pm
by RevA
As jy die kat skiet met windbuk. Presies tussen die oe...

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 3:42 pm
by Capt. Yoda
Soos Spanner ook daar se, paracetamol of dispren in tuna, hulle se paracetamol klop sy gat lekker....

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 4:24 pm
by Carlc
Ek weet jy het nou nie meer honde nie maar jy moet sien hoe wip n kat eienaar homself as jy sy kat se oorblyselfs vir hom terug gee nadat jou jack russel hom pakslae gegee het. Veral nadat jy hom herhaaldelik baie mooi gevra het om sy kat kos te gee. Blykbaar is n opregte siamese kat nogals duur.

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 4:27 pm
by Theunodb
Carlc wrote:Ek weet jy het nou nie meer honde nie maar jy moet sien hoe wip n kat eienaar homself as jy sy kat se oorblyselfs vir hom terug gee nadat jou jack russel hom pakslae gegee het. Veral nadat jy hom herhaaldelik baie mooi gevra het om sy kat kos te gee. Blykbaar is n opregte siamese kat nogals duur.
Image hierdie is sommer straat katte. Daar was op ‘n tyd mense wat hulle kom vang het, maar dit het nie lank gehou nie toe is daar ander.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 5:08 pm
by savage(P Coetzer)
1080 pille werk soos n bom! Al van n hele paar ongewensde stoor katte ontslae geraak wat huis toe kom en op my bakkie slaap.

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 7:29 pm
by BenJacobs
Ek stem saam oom Marius. 'n kat is bietjie taaier as wat 'n ou dink. Ons het een aand gaan rooikat skiet. Ek het toe 'n groot gemmerkat misgus vir 'n rooikat. Ek het hom toe met 'n 270 bygekom. Ek sal nou nie in detail ingaan nie, maar hy was redelik raak geskiet en hy het nog steeds eers in die volgende kamp loop vrek.

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 7:38 pm
by Malan123
En hier word ek my hele lewe vertel 'n 270 skiet enige ding...

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 8:08 pm
by BenJacobs
Hahaha ja oom. Ek is baie trots om te sê dit was NIE my 270 nie.

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sat Apr 18, 2020 9:22 pm
by BeesBreet
Ek het gese skiet vrek... nie kwes nie

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sun Apr 19, 2020 10:41 am
by Pvdw
Kry jou eie kat dan hou hy rondloper katte weg.

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sun Apr 19, 2020 11:03 am
by Hein M.
Iets wat beslis op die langtermyn werk is om 'n sproeier of 2 in die tuin te koppel elk met motion sensor. Klein bietjie moeite, maar dit los jou probleem permanent op.

Mooi dag almal!

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sun Apr 19, 2020 12:07 pm
by tripodmvr
Deesdae soek mense iets om jou mee pakslae te gee. Vrek 'n buurman se kat kan hy maklik kyk of hy nie vergiftig is nie. Jy wil nie as 'n verdagte ondervra word nie. Soveel te meer as jy die kat skiet en hy vrek in 'n ander erf. Alle geweer eienaars in die omgewing gaan ondervra word. Nie die moeite werd nie. Probeer die reuk en water rate wat voorgestel is.

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sun Apr 19, 2020 12:59 pm
by Zuku
Volgens n ou Boere raat resepte boek

"• Hou ongewenste katte uit die tuin deur peper te sprinkel op die plekke waar jy hulle spore vind."

Goedkoop oplossiing sonder dat SAPS aan jou voordeur gaan klop.
Laat weet ons asb as jy n goeie oplossing gekry het.

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sun Apr 19, 2020 1:11 pm
by Hein M.
tripodmvr wrote: Sun Apr 19, 2020 12:07 pm Deesdae soek mense iets om jou mee pakslae te gee. Vrek 'n buurman se kat kan hy maklik kyk of hy nie vergiftig is nie. Jy wil nie as 'n verdagte ondervra word nie. Soveel te meer as jy die kat skiet en hy vrek in 'n ander erf. Alle geweer eienaars in die omgewing gaan ondervra word. Nie die moeite werd nie. Probeer die reuk en water rate wat voorgestel is.
Wyse woorde ;)

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sun Apr 19, 2020 1:14 pm
by Theunodb
tripodmvr wrote:Deesdae soek mense iets om jou mee pakslae te gee. Vrek 'n buurman se kat kan hy maklik kyk of hy nie vergiftig is nie. Jy wil nie as 'n verdagte ondervra word nie. Soveel te meer as jy die kat skiet en hy vrek in 'n ander erf. Alle geweer eienaars in die omgewing gaan ondervra word. Nie die moeite werd nie. Probeer die reuk en water rate wat voorgestel is.
Probleem is hulle skuit op die gras! Soos n hond! Elke dag ‘n ander blertz op ‘n ander plek. Sal maar kyk of ek rondom die huis kan spuit of iets.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sun Apr 19, 2020 2:03 pm
by JohanvB
Wat is 1080 pille?

Re: Die blerrie katte!?

Posted: Sun Apr 19, 2020 2:07 pm
by Hein M.
Theunodb wrote: Sun Apr 19, 2020 1:14 pm
tripodmvr wrote:Deesdae soek mense iets om jou mee pakslae te gee. Vrek 'n buurman se kat kan hy maklik kyk of hy nie vergiftig is nie. Jy wil nie as 'n verdagte ondervra word nie. Soveel te meer as jy die kat skiet en hy vrek in 'n ander erf. Alle geweer eienaars in die omgewing gaan ondervra word. Nie die moeite werd nie. Probeer die reuk en water rate wat voorgestel is.
Probleem is hulle skuit op die gras! Soos n hond! Elke dag ‘n ander blertz op ‘n ander plek. Sal maar kyk of ek rondom die huis kan spuit of iets.


Sent from my iPhone using Tapatalk
. Spuit help nie.