Dagsê,
Ek is 'n toegewyde jagter en sportskut en lid by NHSA.
Het nou my eerste haelgeweer gekoop - semi-automaties.
Is daar dalk iemand wat 'n motivering het vir 'n S16 aansoek (toegewyde sportskut) vir semi-automatiese haelgeweeraansoek?
Dankie by voorbaat,
Hennie
email: hennienickey@gmail.com
S16 Semi-auto haelgeweer motivering
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 244
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S16 Semi-auto haelgeweer motivering
Met jou aansoek verklaar jy onder eed dat jy die ware feite voorhou. Noem dus dat jy toegewyde status het (heg bewyse aan) en dat jy die' haelgeweer vir die volgende skietoefeninge gaan gebruik. Gee dan inligting oor die oefeninge en moontlik waar jy dit gaan doen. As dit deur 'n klub is geen dan bewys van lidmaatskap. Ek glo nie aan 'n lang relaas nie. Bly by die feite.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 244
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: S16 Semi-auto haelgeweer motivering
Ek mag dalk op my rekenaar iets hê wat jou kan help. Ek sukkel bietjie met sein hier op die plaas maar sal probeer om dit binne die volgende paar dae te stuur.
Groetnis
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Groetnis
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- John Durand
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Jul 10, 2019 5:05 pm
Re: S16 Semi-auto haelgeweer motivering
Vir jou mail gestuur
Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk
Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 244
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: S16 Semi-auto haelgeweer motivering
Baie dankie Ed en John - ek gaan hulle verseker gebruik
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: S16 Semi-auto haelgeweer motivering
Gebruik Ranyati. 100% sukses rate nog met al my aansoeke laaste agt jaar.
Last edited by BigBoreFanatic on Fri Apr 24, 2020 12:01 pm, edited 1 time in total.
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: S16 Semi-auto haelgeweer motivering
Ek beaam dit onomwonde!BigBoreFanatic wrote: Fri Apr 24, 2020 8:04 am Gebruik Ranyati. 100% sukses rate nog met al my aansoeke last agt jaar.
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 244
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: S16 Semi-auto haelgeweer motivering
Thanks vir die info.