Goeie dag manne
Hier is dag jag beskikbaar in die noord kaap
dag jag fooi- 1x jagter. R1600 pd
2x jagter. R800 pd
3x jagter. R500 pd
dag jag fooi sluit in- jag bakkie, jag fooi,slag,gids,koelkammer,koeldrank/water/kofie op bakkie. wild uit veld.
JAG IS VAN 6H00 TOT 18H00. Geen jagters meer as 3. (1tot3 Max jagters)
biltong jag.
bwb R4500
Rhb. R4500
swb. R2500
Gems. R5000
Rooibok. R2000
Rooibok ooi. R1500
Vlakvark. R850.
Daar is ook trofee diere beskikbaar vir jag.
Dankie.
Dag jag Noord Kaap
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Dag jag Noord Kaap
geen btw
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Dag jag Noord Kaap
Goeie naand William, waar in die Noord-Kaap is julle gelee?
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Dag jag Noord Kaap
Goeie dag
Ons is tussen Kimberley en hopetown.
55km van kimberley en 70km van hopetown.
Groete.
Ons is tussen Kimberley en hopetown.
55km van kimberley en 70km van hopetown.
Groete.
