CMH is oop vanaf 4 Mei 2020

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
CMH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am

CMH is oop vanaf 4 Mei 2020

Post by CMH »

Goeie dag aan al ons vriende en kliente,
So kort nota dat ons vanaf vandag weer oop is vir bestellings in lyn met regulasies in terme van vlak 4 van die grendelstaat. Ons het die nodige permitte in plek soos verlang word van ons om voort te gaan.

Ons plaas veiligheid eerste en het al die nodige voorsorgmaatreels in plek vir ons werknemer asook kliente wat mag aanklop.
Onder ander neem ons temeratuur van alle werknemers daagliks, het die nodige maskers soos voorgeskryf en het die nodige sanitasie en onsmettingsmiddels in plek en verseker sosiale afstande.

Alle kliente wat ons besoek sal ook moet voldoen aan die regulasies soos voorgeskryf, vir ons almal se veiligheid.

Gee ons gerus 'n lui indien u enige jag verwante item benodig wat ons in voorhaad hou wat verskaf kan word in terme van vlak 4 van die regulasies.

Wees bedagsaam in die tyd om almal se veiligheid te verseker.

Groete
CMH

Good day to all our friends and customers.

Just a short note to let you all know we are open and trading as of 4 May 2020 in line with the relevant legislation and regulations set.

We are committed to our staff and customers safety in this time and have ensured that safety precautions are already in place as prescribed by the Regulations. This include our Staff members as well as clients.
We are Screening walk in customers and staff, ensuring Social Distancing, availability of hand sanitizing products, wearing of the prescribed masks etc.

All goods in relation to level 4 protocol can be supplied for your hunting needs.

Feel free to give us a call with what you need.
Most of all carry on being safe and abide by the processes that are put in place to safeguard us all.

Regards
CMH
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za
Post Reply