Dagsê mense, kan jul help met QL of my in 'n rigting stuur.
Eerstens kruit, kan net Vita N170 of Lovex S071 kry op die stadium watter een gaan die beste werk vir hier onder?:
300 Weatherby Magnum
24 duim loop
1:10 twist
100.8gr H2O
Case trim 71.5mm
Titan 173gr. punte
Wil hul so 93.5mm col laai, oal is 103.5mm. 10mm Jump is dit te min? of moet ek hom nog bietjie gee.
As ons oor die kruit besluit het kan jul my sê waar ons moet begin en tot waar die rooi lyn is om te stop?
Waardeer jul hulp!
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
300 Weatherby Magnum lading
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 Weatherby Magnum lading
N170 is baie stadig en nie gepas vir die geweer nie.
S071
'n Sarsie van drie skote met 79gr behoort brandtempo te gee wat QL die node kan laat bereken. Teikenspoed is 2986vps en is die hoogste node wat bereik kan word. Spoed bokant 3100vps bereken as in die rooi vir druk.
S071
'n Sarsie van drie skote met 79gr behoort brandtempo te gee wat QL die node kan laat bereken. Teikenspoed is 2986vps en is die hoogste node wat bereik kan word. Spoed bokant 3100vps bereken as in die rooi vir druk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: 300 Weatherby Magnum lading
Oom Marius, soos altyd op sy pos.
Baie baie dankie
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Baie baie dankie
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk

