As jy kyk na die lyf van bv 'n tarentaal is daar baie vere wat penetreer moet word voor jy by die lyf uitkom.
Ek het eenkeer 'n tarentaal met die boog geskiet op 65 pond en was verbaas om te sien hoe hard die ding nou eintlik is. Ek meen 'n jagpyl penetreer 'n bwb en dan tel mens hom so 10-15m anderkant die bok op op 'n oordentlike bladskoot. Met 'n tarentaal sit die pyl in die voel vas en mens kry nie sommer 'n vol penetrasie nie.
Dis toe dat ek begin wonder het oor watter hael sal werk vir die groter spesies, ek weet mens gebruik no 7 of 7,5 vir dyuiwe en bosduiwe maar sal dit ook werk vir goed soos tarentale, kolganse ens.
Advies van die slim manne sal waardeer word.
Groetnis
Hansman
Hael vir groter jagvoels
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Hael vir groter jagvoels
Hansman
Hou maar by daardie size jy sal nie spyt wees nie
Beretta
Hou maar by daardie size jy sal nie spyt wees nie
Beretta
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hael vir groter jagvoels
Daar is baie raad :-
Normaalweg No. 1 vir wildemakou
No. 3 en 4 vir kolgans en groter eende ook tarentaal
No. 5 eende fisante en tarentaal
No. 6 eende fisant
No. 7 duif
No. 9 kwartel
Ek het al met 3, 6 en 7 wildemakoue platgetrek. Skootplasing is wat tel. Die baie haelkorrels wat tref het skokeffek wat voel dood in lug.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Hael vir groter jagvoels
stem nie saam nie
wildemakou no 3 no 1 het te min hael in n patroon
no 3 en 4 is ver te groot vir tarentaal no6 32gram is vir tarentaal
hoekom wil jy n fisant skiet met no 6 dis die maklikste voel om te skiet [makliker as duif ] no 7 of 8 werk goed
no 9 vir kwartel is teveel hael en skiet n kwartel te stukend op kort afstand
dit hang ook af van hoe jou chokes op jou geweer is
ek self het al duisende taretale met no 7 geskiet 32 gram

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hael vir groter jagvoels
Ek stem saam...remington wrote: stem nie saam nie
wildemakou no 3 no 1 het te min hael in n patroon
no 3 en 4 is ver te groot vir tarentaal no6 32gram is vir tarentaal
hoekom wil jy n fisant skiet met no 6 dis die maklikste voel om te skiet [makliker as duif ] no 7 of 8 werk goed
no 9 vir kwartel is teveel hael en skiet n kwartel te stukend op kort afstand
dit hang ook af van hoe jou chokes op jou geweer is
ek self het al duisende taretale met no 7 geskiet 32 gram
No 4 32gram is n baie lekke jag ronte in my SS Brno en dop tarrentale mooi.
No 6 en 7 vir die res.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Hael vir groter jagvoels
+1
Ek het al wildemakou met no1 geskiet dat ek die hael op sy vlerke hoor klap en hy het nog steeds gevlieg.Met die kleiner hael glip die korrels lekker onder die vere in en draai nie daarin vas soos groter korrels nie.Mens is geneig om te ver te probeer skiet en probeer dan opmaak met groter hael.Die korrels sprei in elk geval meer ,so jy wen niks.Kleiner hael en kort afstande het nog altyd vir my gewerk.Daardie makou is nogal groot as hy fluit-fluit op jou afkom.

Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Hael vir groter jagvoels
ja overkill
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Hael vir groter jagvoels
ja party ouens kan ook beter as ander skiet
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Hael vir groter jagvoels
Born2late
Ek is bly om te sien iemand weet van die klien hael en die vere
Beretta
Ek is bly om te sien iemand weet van die klien hael en die vere
Beretta
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Hael vir groter jagvoels
Voor ek vergeet no 7 vir alles wat vlieg en LG vir alles wat loop
Beretta
Beretta