44-40 lading hulp
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
44-40 lading hulp
Hallo manne,
Ek het n 1873 Winchester 44-40 waarvoor ek graag wil begin herlaai.
Ek het reeds 100 x 250gr cup and core punte en 100 x 250gr lood punte. Die cup en core punte is vervaardig deur Stewart Bullets en is 0.427”.
Ek soek graag ‘n veilige lading om mee te begin. Dit lyk of meeste manne 200 gr punte gebruik op die 44-40, maar ek wil nie nou dadelik geld spandeer op ander punte nie.
SAAMI se specs sê dat die 1873 nie 11 000 psi druk mag oorskrei nie.
Inligting wat ek het:
Punt: 250gr
Loop lengte: 61.5 mm van punt to by bolt face
Dop volume: gem 41.9 gr oor 8 doppe (once fired met primer in)
Ek kort advies op:
Lading
Kruit (mind nie om ingevoerde kruit te gebruik nie)
Slag doppies (volgens internet is dit large pistol, maar weet nie watter handelsmerk ek moet gebruik nie)
TPL: (internet se maks 1.592 en min 1.540”)
Ek het nog nie die geleentheid gehad om spoed te meet met winkel rondtes nie.
Groete,
Thysie
Sent from my iPhone using Tapatalk

Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: 44-40 lading hulp
Ek gebruik Hogdon se Lill Gun in my .357Mag Marlin geweer. Druk is baie laag. Winchester aksies sukkel soms om harde primers af te slaan, myne wou nie werk met CCI en PMP nie, maar dit werk baie lekker met Fed205 slagdoppies. Baie goeie goepering. Kyk bietjie op IMR ? Hogdon webtuiste vir lading. S&O het voorraad teen R680 dink ek.
https://www.hodgdon.com/
Ek sien hul lys nie Lill Gun vir jou geweer nie. Probeer van die volgende forums:
http://forums.accuratereloading.com/
https://www.handloadersbench.com/
https://thefiringline.com/forums/
https://www.longrangehunting.com/
https://www.hodgdon.com/
Ek sien hul lys nie Lill Gun vir jou geweer nie. Probeer van die volgende forums:
http://forums.accuratereloading.com/
https://www.handloadersbench.com/
https://thefiringline.com/forums/
https://www.longrangehunting.com/
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 44-40 lading hulp
Baie dankie. Sal bietjie daar loer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 44-40 lading hulp
Kyk ook net na die gewig koeël wat algemeen gebruik word - lyk na 200gr. Dit kan wees dat 'n 250gr dalk te lank gaan wees en nie stabiliseer met die geweer se groefdraai nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: 44-40 lading hulp
Ek sien my Lyman handboek 49Edt wys ook net tot by 200gr. Edt 47 wys egter nog 220gr. Ek dink jy sal geholpe raak op die VSA forums. S265, H110 en Lill Gun gaan moontlik beter spoed gee met langer loop. Lyman handboek gee meer die vinnige kruite aan soos Unique ens en hulle spoed is in die omgewing van 1200vps.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 44-40 lading hulp
Daar is heelwat ruimte in die dop. Ek het selfs S321 en S335 daarin simuleer op QL. Probeer egter eerder om data te kry van dryfmiddels wat deur ander skieters gebruik is. Kyk goed daarna en dan kan mens dit toets in QL om drukvlakke te monitor.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
44-40 lading hulp
Ek het nou die volgende lading opgespoor, maar daar is nie spoed of druk by nie. Alliant 2400 min 9.5 gr maks 11.5gr
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 44-40 lading hulp
Met watter gewig koeël is daardie lading aanbeveel?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 44-40 lading hulp
250gr
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 44-40 lading hulp
You will find data here for the 44-40 ( also only up to 200 grain though)
https://www.hodgdonreloading.com/data/pistol
Make sure you are on the pistol section.
IMR Trailboss is the winner in terms of case fill and powder burn percentage but I'm not sure anyone stocks it in SA,

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 44-40 lading hulp
Ek het nou n lading gekry vir 240gr cast bullets 23.5gr Reloader 7 spoed 1200 tot 1290 F/s. Maar ek dink nie dis beskikbaar in SA nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 44-40 lading hulp
I have no idea where you get that load from but that's a potential bomb.Kaalvoetthysie wrote: Wed May 27, 2020 6:34 pm Ek het nou n lading gekry vir 240gr cast bullets 23.5gr Reloader 7 spoed 1200 tot 1290 F/s. Maar ek dink nie dis beskikbaar in SA nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
That load could potentially develop 30 000 psi and is predicated to be approx 120% case fill.
Don't even try it.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 44-40 lading hulp
Hodgdon Lil Gun is your next best bet in terms of case fill and powder burn %, and it is available
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 44-40 lading hulp
Scary, thanks DaleDale SH wrote:I have no idea where you get that load from but that's a potential bomb.Kaalvoetthysie wrote: Wed May 27, 2020 6:34 pm Ek het nou n lading gekry vir 240gr cast bullets 23.5gr Reloader 7 spoed 1200 tot 1290 F/s. Maar ek dink nie dis beskikbaar in SA nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
That load could potentially develop 30 000 psi and is predicated to be approx 120% case fill.
Don't even try it.
Sent from my iPhone using Tapatalk