Ons is in Mozam so 10 km die see in en die Yellowfin tunas slag ons. As ons voels sien dan weet ons dit is tuna tyd dan ry ons net in hul rigting waar hul werk en kyk waar breek die tunas die water. Ons gooi lepels tussen hulle in en katrol so vinnig as wat jy kan en met elke gooi is jy vas. Ek is aan die stuur en Jan Rikus het 'n mooi tuna en ek gaff die tuna en gooi die tuna in die boot. Toe ons weer sien breek die tunas seker so 300 m ver die water en die ouens skree ry, ry, ry. Ek met gaff in die hand gooi die throttle's vorentoe, verloor balans en trap binne in die gaff. Gelukkig ruk ek net die throttle's terug en se vir die ouens, ek het 'n probleem. Jan Rikus sien toe dat dit net bloed is waar ek staan en hy gryp 'n lap en draai my voet toe. Nou het ons 'n probleem want ons is ver van dokters en hospitale. Ons besluit om te beach en kry ander mense op die strand en vra of daar dalk 'n dokter onder hulle is maar met geen sukses. Jan rikus se toe, kom ons gaan kyk wat is in die noodhulp tas. Ons kry verdowing en steke en hy se toe vir my dat ek solank die voet met Savlon moet was. Toe hy die wond vir die 1 ste keer sien draai hy om en se hy gaan eers vir hom 'n sterk dop gooi. Wel, hy het vir my ook 'n dubbel gegooi en toe is dit sulke tyd. Hy het die wond verdoof en my baie mooi toegewerk. Hy spot toe en se hy weet nie wie het die meeste gebloei ek of die tuna nie.
Neem maar altyd voorsorg as julle in daardie wereld gaan visvang, jag of vakansie hou. Kry die nodigste noodhulp middels by jou apteek en dokter. "always expect the unexpected"
Hoe nou gemaak?
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Hoe nou gemaak?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoe nou gemaak?
Jan Rikus werk my toe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hoe nou gemaak?
Ian
Baie goeie raad wat jy die manne hier gee.
belangrike ding om te onthou met so wond is die skoonmaak, dit is uiters belangrik. Het al gesien hoe man se hand vrot van so Gaff steek.
'n Basiesie lysie om the he as jy mozam toe gaan
Goeie pyn pille (Myprodol)
Goeie bre? spektrum antibiotika (Tavanic) dubbel dosesse
Antibiotika vir tannies urienweg infeksies ( Ciprobay)
Burn packs
Lakale verdowing (Xylocaine spray)
3.0 Nylon steke (Moet monofilament wees)
Blik Necro spray (dis so pers spray)
Pakkies WASSODA om wwonde skoon te maak, werk soos bom. (Moer warm water met so hand of twee vol in, week tot water afgekoel het en was mooi)
Verbande
Plysters
Betakaroteen pilletjies (2 'n dag doen wonders dat jy nie erge sonbrand opdoen nie)
Rehydrate pakkies
Goeie antihistamine (celestamine)

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

Ek kan nie vir jou s? hoeveel manne ek al toe gewerk het nie.
Het al ou aan die lewe gehou toe gas stoof in sy gesig ontplof het tot dat die medical chopper hom kom evac het.

Dok,
baie dankie vir die lys,ek gaan sommer permanent so in noodhulp tas agter my bakkie se sitplek hou.
Groete

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoe nou gemaak?
Neels,Jagtersdok wrote: Ian
Baie goeie raad wat jy die manne hier gee.
belangrike ding om te onthou met so wond is die skoonmaak, dit is uiters belangrik. Het al gesien hoe man se hand vrot van so Gaff steek.
'n Basiesie lysie om the he as jy mozam toe gaan
Goeie pyn pille (Myprodol)
Goeie bre? spektrum antibiotika (Tavanic) dubbel dosesse
Antibiotika vir tannies urienweg infeksies ( Ciprobay)
Burn packs
Lakale verdowing (Xylocaine spray)
3.0 Nylon steke (Moet monofilament wees)
Blik Necro spray (dis so pers spray)
Pakkies WASSODA om wwonde skoon te maak, werk soos bom. (Moer warm water met so hand of twee vol in, week tot water afgekoel het en was mooi)
Verbande
Plysters
Betakaroteen pilletjies (2 'n dag doen wonders dat jy nie erge sonbrand opdoen nie)
Rehydrate pakkies
Goeie antihistamine (celestamine)
Ek het Level 2 Nood Hulp gedoen... en dit wat ek weet is maar bitter min maar kan dalk net n verskil maak eendag...
Kan jy nie n lys vir die manne gee wat hulle moet bymekaar maak en saamvat skietbaan en jagveld toe.
Hier in SA is ons "redelik" naby aan dokters en hospitale in vergelyking met Moz of Zim.
Ek sal graag wil vergelyk met wat ek reeds in my camel pack of moffie sakkie dra en dan so nog op gradeer...
Ian,
Daai is n vrek lelike sny bly jy het darm n stywe dop gehaad toe die steke in gesit is...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoe nou gemaak?
Manne
Mamma glo net in panados, pleisters, bietjie brandsalf en STAALDRUPPELS...
ek is so bang vir daai druppeltjies, ek sorg maar dat ek nooit seerkry nie......
"moffie sakkie"?? ??...hoe dan nou Gerhard
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Hoe nou gemaak?
Neels kry jy Necro spray vir mense ook? Ons kry by kooperasie ook Necro wat pers is vir vee. Het wel eenkeer dit op n grassburn gespuit en dit brand soos n kool vuur.Jagtersdok wrote: Blik Necro spray (dis so pers spray)
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hoe nou gemaak?
Katvis
Dit is die einste blik daai. Jy kry so blou Teramycin spray ook. Werk soos bom. Jys reg hy brand ook soos kool vuur.
Baie mense vra my die vraag, maar dis dan vir diere. Wel die enigste rede hoekom dit nie vir mense bemark word nie is juis daai rede. Ek moet jou se ek het dit al baie gebruik en met uitstekende resultate. Het Tannie gehad met bedseer wat nie wou regkom nie, Necro en 5dae later toe is dit weg
Gerard
Level 2 CPR kan absoluut die wereld se verskil maak. Ek sal so lysie van dit saamstel
Dit is die einste blik daai. Jy kry so blou Teramycin spray ook. Werk soos bom. Jys reg hy brand ook soos kool vuur.
Baie mense vra my die vraag, maar dis dan vir diere. Wel die enigste rede hoekom dit nie vir mense bemark word nie is juis daai rede. Ek moet jou se ek het dit al baie gebruik en met uitstekende resultate. Het Tannie gehad met bedseer wat nie wou regkom nie, Necro en 5dae later toe is dit weg
Gerard
Level 2 CPR kan absoluut die wereld se verskil maak. Ek sal so lysie van dit saamstel
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoe nou gemaak?
Moffie sakkie is my nick name vir n moon bag.cobb wrote:
"moffie sakkie"?? ??...hoe dan nou Gerhard
Cheers
[img width=560 height=417]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]
Hier is al my goed is vir walk en stalk boog jag.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment