30-06 lading

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
MDT
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jul 16, 2013 1:23 pm

30-06 lading

Post by MDT »

Goeie dag

Kan iemand met QL my asb help met 'n lading op node?

30-06 Weatherby
Kruit S365
165 gr Sierra Game Kings
TPL 82.4 mm
Dop kapasiteit 69.6 gr
Loop 609 mm
Dop lengte 63.22 mm

Gemiddelde spoed met chrony op 5m:

51 gr: gem. spoed 2536 fps
52 gr: gem. spoed 2624 fps

Groete.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 30-06 lading

Post by tripodmvr »

Sierra SPBT 2145

53,3gr en spoed van 2690vps
55,6gr en 2800vps
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 30-06 lading

Post by Lategan1 »

Tripod, net ‘n dankie van my, ‘n gereelde leser, vir jou hulp altyd aan die wat vra. Dit dra baie waarde.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 30-06 lading

Post by Lategan1 »

Lategan1 wrote: Mon Jun 01, 2020 8:21 pm Tripod, net ‘n dankie van my, ‘n gereelde leser, vir jou hulp altyd aan die wat vra. Dit dra baie waarde.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
MDT
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jul 16, 2013 1:23 pm

Re: 30-06 lading

Post by MDT »

Dankie tripodmvr, waardeer dit opreg!
Post Reply