Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by win270 »

Goeiedag almal,

Gedurende laat Oktober 2018 was daar planne deur Koos Barnard om 'n artikel oor bogenoemde in SA Jag / Hunt te publiseer.

Wie het dalk 'n kopie beskikbaar van die uiteindelike artikel in SA Jag / Hunt wat julle bereid is om aan my te stuur? Sal waardeer as iemand kan help.

Groetnis en dank by voorbaat.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by J le Roux »

.270? Dit was seker 'n BAIE omstrede artikel gewees. Miskien gesensor?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by win270 »

Ja-ja . . . geweet julle manne sal weer stories hieroor kwytraak. ::)

Gesensor of nie, ek sal dit graag wil lees. ;D
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by jdpretorius »

win270 wrote: Mon Jun 08, 2020 11:31 am Ja-ja . . . geweet julle manne sal weer stories hieroor kwytraak. ::)

Gesensor of nie, ek sal dit graag wil lees. ;D
Dit is tog mos net jaloesie wat soo maak .......nie almal het die ghoene om 'n 270 te trotseer nie ;D
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Carl »

Dit is omdat daar soveel waarhede en bewese feite saamgevat moes word dat dit nie maklik was om alles in een artikel te kry nie. Ek het gehoor dit sou 'n 3 deel reeks wees.

Jack O'Connor was immers een van die groot Amerikaanse jagters.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by B-Vista »

Daar is nou 'n artikel oor die .270 in SA Jagter deur Koos
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by win270 »

B-Vista wrote: Mon Jun 08, 2020 2:08 pm Daar is nou 'n artikel oor die .270 in SA Jagter deur Koos
Watter maand / jaar se uitgawe asb?
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Koos Barnard »

win270
Dis in die Junie-uitgawe wat nou op die rakke is. Carl jou ore het verkeerd gehoor. Daar was nooit sprake van 'n reeks artikels nie. Ons wil nie die .30-06 Ruger Nr 1-manne en ander te veel sooibrand gee nie. Van hulle is al oud en kan nie soveel trauma verduur nie... hê-hê!!!!
Mooi loop
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by tripodmvr »

Sooibrand - ek het Rennies.

Dit is daardie bloedswam van die snotkokers tot by die foefenjorts met 'n bladskoot wat my bedenkinge gegee het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Koos Barnard »

Nie nodig vir bladskote as jy KAN SKIET NIE.

OF laai net die regte koeëls.

OK voor jy 'n Rennie vat Marius... sommer grappies.
Mooi loop
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Viking »

Koos Barnard wrote: Mon Jun 08, 2020 3:44 pm Nie nodig vir bladskote as jy KAN SKIET NIE.

OF laai net die regte koeëls.

OK voor jy 'n Rennie vat Marius... sommer grappies.
Mooi loop
Nie nodig vir bladskote as jy KAN SKIET NIE.

Koos gooi vir jouself 'n dubbelle BEL'S!!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by B-Vista »

My seun skiet 'n Sako .270 wat hy by my Pa geerf het en het nog nooit bloedvleis gehad nie.

Hy maak soos Koos daar se
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Klein Chris »

B-Vista wrote: Mon Jun 08, 2020 5:32 pm My seun skiet 'n Sako .270 wat hy by my Pa geerf het en het nog nooit bloedvleis gehad nie.

Hy maak soos Koos daar se
Dit gebeur as jy net net bo oor die bok skiet en die skok golf breek sy rug of nek - geen bloedvleis :laugh:

Selfde soos wanneer ek gaan jag met die voorlaaier. Bok is mors dood, geen merk op nie. Dink die bok het versmoor in al die rook en vrot eier reuk O0
Skiet bly maar lekker
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by B-Vista »

Klein Chris nou besing jy die .270 met daai stelling :laugh:
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Wouter Roets »

Boys

Het ons nie al genoeg gesuffer in 2020 nie?
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by jdpretorius »

LMGA.....maar ons vat mos als deesdae weer met 'n sappie.....wel seker nog die week
If you cant beat them, join them ++>:
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Capt. Yoda »

Ek dink dit was na die artikel wat hulle onthou het Oom Koos moet nou aftree
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by win270 »

Interessant dat die .30-06 aanhangers nie iets hier kwytraak n.a.v. die artikel nie. Gaan lees gerus.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2952
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Lategan1 »

win270 wrote: Tue Jun 09, 2020 1:54 pm Interessant dat die .30-06 aanhangers nie iets hier kwytraak n.a.v. die artikel nie. Gaan lees gerus.
Dit is lekker om stertjies en volrondgeid by te las by die .270!! Dit is soos ‘n temperamentele dame wat jou op jou tone hou, altyd onseker watter kant toe!!!

Die 30.06 is ou vaaljan, gemaak en laat staan.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Koos Barnard »

Kaptein ja, die artikel het so 'n depressie onder die .30-06 se aanhangers veroorsaak dat Media24 bang was hulle word gedagvaar vir een of ander aanspreeklikheid as die manne iets onbesonne aanvang. Toe fire hulle my maar.

Terloops ek het in Januarie 'n .30-06-loop gekoop vir die Blaser... nou wag ek net vir die SAPS om hulle kant te bring.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Capt. Yoda »

So Oom het nou 2 x 30.06e? Nou praat ons
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Koos Barnard »

Ek wens ek kan sê ek het al twee maar CFR is so damn stadig, ek weet nie wanneer ek die lisensie gaan kry nie. Al Januarie ingedien.
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Basjan123 »

Lategan1 wrote: Tue Jun 09, 2020 2:01 pm
win270 wrote: Tue Jun 09, 2020 1:54 pm Interessant dat die .30-06 aanhangers nie iets hier kwytraak n.a.v. die artikel nie. Gaan lees gerus.
Dit is lekker om stertjies en volrondgeid by te las by die .270!! Dit is soos ‘n temperamentele dame wat jou op jou tone hou, altyd onseker watter kant toe!!!
Hierdie is hoe ek altyd gevoel het as my 270 my rongefoeter het op die baan.......Gelukkig of Ongelukkig is haar loop nou moeg en ek gaan my horisonne verbreed, vaarwel my temperamentele dame !! :'(
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Koos Barnard »

Ek het tot twee jaar gelede nie 'n .270 besit nie en het nie enige ondervinding met 'n verskeidenheid gewere in .270 Win nie. Tog ken ek 'n paar manne wat .270's het en hulle gewere is glad nie temperamenteel nie; hulle skiet waar die manne mik. My Blaser het ook glad nie geite nie. Nou wonder ek of dit die kaliber is of die geweer wat gebruik word.
Mooi loop
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Capt. Yoda »

Koos Barnard wrote: Wed Jun 10, 2020 9:11 am Ek wens ek kan sê ek het al twee maar CFR is so damn stadig, ek weet nie wanneer ek die lisensie gaan kry nie. Al Januarie ingedien.
Nou kan Oom die 1 met 130gr koele laai en die ander 1 met 180s en dan die 270 smous
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply