Plaasaanvalle te Cradock en Onderstepoort
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Plaasaanvalle te Cradock en Onderstepoort
Sien op die nuus dat daar nou meer voorvalle voorkom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Re: Plaasaanvalle te Cradock en Onderstepoort
Jip. Ons moet net verstaan dat daar agendas daaragter skuil en dit dan daarvolgens bestuur. Dit is feit, en kan empiries gestaaf word
Hennie
.308 CZ 550 Lux
.308 CZ 550 Lux
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Plaasaanvalle te Cradock en Onderstepoort
By die Onderstepoort voorvalle het Maroela media rapporteer dat daar 7 aanvalle in 24 uur was. https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... ek-kommer/
Dit is veral kommerwekkend dat niks gesê word van enige insident waar teruggeveg of teruggeskiet is nie. Daar heers reeds 'n persepsie onder misdadigers (of aanvallers met ander bymotiewe) dat plase of kleinhoewes maklike teikens is. Indien daar geen weerstand gebied word nie, bevestig dit daardie persepsie en gaan hierdie aanvalle net toeneem. Elkeen in hierdie land en veral die meer kwesbare mense in landelike gebiede sal hul paraatheid moet opskerp.
Suiwer misdaad gaan ook begin toeneem na die inperking. Geharde misdadigers pleeg nie misdaad uit nood nie; dit is 'n lewenswyse. Daar gaan egter al hoe meer werkloses na vore kom wat betrokke gaan raak by misdadige aktiwiteite.

M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Plaasaanvalle te Cradock en Onderstepoort
Die maand 26 plaasaanvalle as ek dit nie mis het nie, Dit is n skande op n land waar die president absoluut ontken dat daar so iets hoegenaamd bestaan , maar baie besorg is oor geslagsgeweld teen vroue,en kinders. Ongelukig as jy een probleem ontken skep dit probleme op n ander plek. Die media is ongelukkig so vasgevang dat dit nie nuuswaardig is om oor plaasaanvalle te raporteer nie.
Iets om oor te dink as jy positief getoets het vir covid en jy verlaat jou huis binne n halfuur is die saps op jou spoor want hulle track jou selfoon. Met n plaas aanval laat ek my nie vertel dat nie een van daardie aanvalers n selfoon het nie en tweedens dis dalk een van die min goed wat altyd gesteel word. Elke toring kan presies" sien" watter selfoon is op n gegewe tyd aan daardie seltoring verbind.Dink in afgelee gebiede is daar baie minder fone aan torings verbind, en kan maklik nagespeur word wie in n gebied in en uitgaan, Hoekom word plaasaanvallers nie vasgetrek nie? Daar is geen politieke wil nie!
Dink ons almal moet n alternatiewe kominikasie midddel begin soek want selfone is maar niks anders as moniterings devices nie. Dis baie nice om jou tieners te track en te weet waar hulle rondloop maar dit kan ook gebruik word om jou te track en presies te weet waar is jy waaneer?

Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Plaasaanvalle te Cradock en Onderstepoort
Besonderhede is maar yl maar hier is darem 'n geval wat suksesvol was.OosKaapJagter wrote: Sat Jun 20, 2020 12:06 pmDit is veral kommerwekkend dat niks gesê word van enige insident waar teruggeveg of teruggeskiet is nie.
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... tse-plaas/
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Plaasaanvalle te Cradock en Onderstepoort
Lekker Oupa!Carl wrote: Mon Jun 22, 2020 10:47 amBesonderhede is maar yl maar hier is darem 'n geval wat suksesvol was.OosKaapJagter wrote: Sat Jun 20, 2020 12:06 pmDit is veral kommerwekkend dat niks gesê word van enige insident waar teruggeveg of teruggeskiet is nie.
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... tse-plaas/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Plaasaanvalle te Cradock en Onderstepoort
Sjoe, 26 aanvalle!! Mens lees dit net raak op Maroela media, niks van die ander nuus kanale se enige iets daaroor nie. Maar ons land hou "black friday" vir 'n krimineel wat in 'n ander land vermoor is. 'n Skande!
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.