Kan die QL manne vir my dalk die QL antwoord gee vir 180gr Norma Oryx in 'n Browning uit die sewentiger jare.
Kaliber: 308Win
Koeël: Norma Oryx
Koeël gewig: 180gr
Dop: Lapua
H2o: 57,4gr
Slagdop: CCI
TPL: 70,43mm
Magasyn kas Lengte: Genoeg
Loop Lengte: 22" (1:12 twist)
Kruit: Hodgdon Varget
Die volgende ladings is geskiet met chronograaf op 5m, vier skote elk:
41.0gr Varget - 2396fps (ES 47)
42.5gr Varget - 2512fps (ES 19)
Die Norma fabrieksammunisie met 180gr Oryx is 68.3mm lank en meet 2525fps (ES 43)
308 Met 180gr Norma Oryx
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 Met 180gr Norma Oryx
43,8gr vir 2590vps by tromp (2580 op chrony). Druk 58K psi - as jy dit wil gebruik laai maar stadig op en kyk vir druk.
Brandtempo met 41gr is laer en lyk asof 41,5 na 41,8 gr jou naby 2470vps op die chrony sal kry waar 'n ander node is.
Brandtempo met 41gr is laer en lyk asof 41,5 na 41,8 gr jou naby 2470vps op die chrony sal kry waar 'n ander node is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
