Hi julle, het lanklaas vis gevang tot onlangs wat die gogga weer gebyt het.
Het lekker groot Daiwa katrol wat nie stok het, en gaan soek toe stok wat pas.
Ek ken glad nie die nuwe goed en op aanbeveling van die winkelman koop ek toe
n 10 foet Sensation Carp hunter, is dit goed of nie?
Soek ook 'n lekker bait caster vir 'n 6 foet stok om bass mee te vang, enige raad of aanbevelings sal wardeer word.
Groete
erx
Raad asb
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Raad asb
Hi Ou maat,
Drink jy nou nie meer genoeg by die huis nie, dat jy nou weer wil begin vis vang?? Ek weet die wind het sleg gewaai die laaste tyd maar dit is nodig om van sport te verander nie

Drink jy nou nie meer genoeg by die huis nie, dat jy nou weer wil begin vis vang?? Ek weet die wind het sleg gewaai die laaste tyd maar dit is nodig om van sport te verander nie
Born to hunt, but forced to work!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Raad asb
Ek is nou nie 'n papgooier nie, maar kry vir jou 'n 7ft bass stok. As jy die eksta paar rand wil uithaal is die Shimano Clarus en Crucial uitstekende kope
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"