Dagsê,
Kan iemand dalk help met 'n beginlading vir 'n 22-250, ek wil graag 75gr eld match skiet en soek asb 'n beginpunt met 'n lading?
26gr loop
Vitavouri n550
Nuwe lapua doppe
Cci br primers
Tpl 63mm
Ek wil graag op werk na 'n spoed van 3200-3300fps afhangende waar die node lê
Baie dankie sover
Hulp met beginlading 22-250
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Hulp met beginlading 22-250
Rinkhals wat is jou geweer se twist rate?
Word 222-50 nie standaard gekamer in ‘n 1-14” loop nie?
Indien dit die geval is mag die punte moontlik nie stabiliseer nie.
Dit is nou nie ‘n begin lading nie maar as mens ‘n man moontlik kan help waarsku ek maar.
Word 222-50 nie standaard gekamer in ‘n 1-14” loop nie?
Indien dit die geval is mag die punte moontlik nie stabiliseer nie.
Dit is nou nie ‘n begin lading nie maar as mens ‘n man moontlik kan help waarsku ek maar.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: Hulp met beginlading 22-250
Skuus 1:8 twist, dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met beginlading 22-250
Rinkhals, die spoed wat getoon word is sekerlik vir 'n 24 duim loop, maar gebruik dit as maksimum vir die aanvanklike ontwikkeling. 30gr as beginlading vir die swaarder koeël behoort heel veilig te wees. Skiet 'n paar ladings en dan kan mens kyk na 'n veilige node.
https://www.vihtavuori.com/reloading-da ... artridge=6
https://www.vihtavuori.com/reloading-da ... artridge=6
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
